Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » die kat!!
die kat!! [boodskap #986] Ma, 23 Junie 2003 15:41
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nogmaals oor die kat gesels!!!

Ek het gedink en gedink, hoekom kan ek in Afrikaans niet oor 'n poes praat
nie!

Toen ek klein was en dis voor al die Nederlandse en Vlaamse kinders, ons
leer 'n liedjie oor die poes.

Jy kan dit ook aflaai van KaZaa!!!!!!!!!!!!!!

Die naam poesje mauw.
Dis net soos vader Jacob en slaap kindje slaap, almal ken dit.

Poesje mauw
kom eens gauw
ik heb lekkere melk voor jou
en voor mij
rijstebrij
o wat heerlijk smullen wij

Hondje waf
waf waf waf
blijf jij van mijn lekkers af
kom eens hier
aardig dier
geef me een pootje met plezier.

Ek dink nie dis nodig om te vertaal in Afrikaans nie :-)

Katjie mauw
nee dat klink nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Vorige onderwerp: vat, pak en neem
Volgende onderwerp: Nuttige Afrikaanse stylgidse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:47:15 MGT 2024