Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Neus-muis
Neus-muis [boodskap #98291] Do, 16 September 2004 06:00 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien iets skrams op die TV: 'n Nuwe tegnologie wat gaan maak dat jou
rekenaar se 'cursor' die rigting van jou neus volg? Ek weet duidelik nie
hoe dit gaan werk nie, maar uiteindelik gaan daar 'n voordeel kom vir die
ouens met die lang neuse? Sal graag wil weet hoe dit gaan werk met 'n ou
wie se neus skeefgemoer is op die rugbyveld?
Re: Neus-muis [boodskap #98293 is 'n antwoord op boodskap #98291] Do, 16 September 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan kyk by:http://uk.news.yahoo.com/040915/80/f2o80.html

Dis nie ent die neus nie - jy moet nou oefen om nie jou oë tegelyk te knip
nie;))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:41492dd5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien iets skrams op die TV: 'n Nuwe tegnologie wat gaan maak dat jou
> rekenaar se 'cursor' die rigting van jou neus volg? Ek weet duidelik nie
> hoe dit gaan werk nie, maar uiteindelik gaan daar 'n voordeel kom vir die
> ouens met die lang neuse? Sal graag wil weet hoe dit gaan werk met 'n ou
> wie se neus skeefgemoer is op die rugbyveld?
>
Re: Neus-muis [boodskap #98301 is 'n antwoord op boodskap #98293] Do, 16 September 2004 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! As dit fokus op die punt van die neus dan moet die vrou met
'behoorlike bates' seker maar 'n lappie oorgooi die oomblik as die
spulletjie ge-yk word anders gaan daai pyltjie mal rondskuif!!!

"Annette" skryf in boodskap news:cibbl0$lqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan kyk by:http://uk.news.yahoo.com/040915/80/f2o80.html
>
> Dis nie ent die neus nie - jy moet nou oefen om nie jou oë tegelyk te knip
> nie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:41492dd5.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sien iets skrams op die TV: 'n Nuwe tegnologie wat gaan maak dat jou
>> rekenaar se 'cursor' die rigting van jou neus volg? Ek weet duidelik nie
>> hoe dit gaan werk nie, maar uiteindelik gaan daar 'n voordeel kom vir die
>> ouens met die lang neuse? Sal graag wil weet hoe dit gaan werk met 'n ou
>> wie se neus skeefgemoer is op die rugbyveld?
>>
>
Re: Neus-muis [boodskap #98303 is 'n antwoord op boodskap #98301] Do, 16 September 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> He-he! As dit fokus op die punt van die neus dan moet die vrou met
> 'behoorlike bates' seker maar 'n lappie oorgooi die oomblik as die
> spulletjie ge-yk word anders gaan daai pyltjie mal rondskuif!!!
> "Annette" wrote in message
> news:cibbl0$lqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Gaan kyk by:http://uk.news.yahoo.com/040915/80/f2o80.html

>> Dis nie ent die neus nie - jy moet nou oefen om nie jou oë tegelyk te knip
>> nie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:41492dd5.0@news1.mweb.co.za...

>>> Ek sien iets skrams op die TV: 'n Nuwe tegnologie wat gaan maak dat jou
>>> rekenaar se 'cursor' die rigting van jou neus volg? Ek weet duidelik nie
>>> hoe dit gaan werk nie, maar uiteindelik gaan daar 'n voordeel kom vir die
>>> ouens met die lang neuse? Sal graag wil weet hoe dit gaan werk met 'n ou
>>> wie se neus skeefgemoer is op die rugbyveld?
>
>

:o) IMAGINE!!!
Re: Neus-muis [boodskap #98304 is 'n antwoord op boodskap #98301] Do, 16 September 2004 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> He-he! As dit fokus op die punt van die neus dan moet die vrou met
> 'behoorlike bates' seker maar 'n lappie oorgooi die oomblik as die
> spulletjie ge-yk word anders gaan daai pyltjie mal rondskuif!!!
> "Annette" wrote in message
> news:cibbl0$lqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Gaan kyk by:http://uk.news.yahoo.com/040915/80/f2o80.html

>> Dis nie ent die neus nie - jy moet nou oefen om nie jou oë tegelyk te knip
>> nie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:41492dd5.0@news1.mweb.co.za...

>>> Ek sien iets skrams op die TV: 'n Nuwe tegnologie wat gaan maak dat jou
>>> rekenaar se 'cursor' die rigting van jou neus volg? Ek weet duidelik nie
>>> hoe dit gaan werk nie, maar uiteindelik gaan daar 'n voordeel kom vir die
>>> ouens met die lang neuse? Sal graag wil weet hoe dit gaan werk met 'n ou
>>> wie se neus skeefgemoer is op die rugbyveld?
>
>

Wat van drie muis pyltjies?
Re: Neus-muis [boodskap #98305 is 'n antwoord op boodskap #98304] Do, 16 September 2004 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan speel daai drie pyltjies met mekaar?

"Plato" skryf in boodskap news:cibnpu$a5j$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>
>> He-he! As dit fokus op die punt van die neus dan moet die vrou met
>> 'behoorlike bates' seker maar 'n lappie oorgooi die oomblik as die
>> spulletjie ge-yk word anders gaan daai pyltjie mal rondskuif!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cibbl0$lqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Gaan kyk by:http://uk.news.yahoo.com/040915/80/f2o80.html
>
>>> Dis nie ent die neus nie - jy moet nou oefen om nie jou oë tegelyk te knip
>>> nie;))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:41492dd5.0@news1.mweb.co.za...
>
>>>> Ek sien iets skrams op die TV: 'n Nuwe tegnologie wat gaan maak dat jou
>>>> rekenaar se 'cursor' die rigting van jou neus volg? Ek weet duidelik nie
>>>> hoe dit gaan werk nie, maar uiteindelik gaan daar 'n voordeel kom vir die
>>>> ouens met die lang neuse? Sal graag wil weet hoe dit gaan werk met 'n ou
>>>> wie se neus skeefgemoer is op die rugbyveld?
>>
>
> Wat van drie muis pyltjies?
Re: Neus-muis [boodskap #98312 is 'n antwoord op boodskap #98291] Do, 16 September 2004 12:23 Na vorige boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" :

> Ek sien iets skrams op die TV: 'n Nuwe tegnologie ..

Tegnologie(=tegniek): woord wat deesdae gewoonlik slegs gebruik word
om indruk te maak.

> .. wat gaan maak dat jou rekenaar se 'cursor' die rigting van jou neus
> volg? Ek weet duidelik nie hoe dit gaan werk nie, maar uiteindelik gaan
> daar 'n voordeel kom vir die ouens met die lang neuse? Sal graag wil
> weet hoe dit gaan werk met 'n ou wie se neus skeefgemoer is op die
> rugbyveld?

'n Minuskuul rekenaarspelpistooltjie in jou neusgate lyk my 'n slag
handiger en minder belaglik. Deur bloot neus-optrek kan jy op die knoppies
kliek.
Verminkte rugbyspelers hoef dan net hul aangesig 'n bietjie van die skerm
afwend.
;)

PietHein
Vorige onderwerp: Radio Stasies oppie Net
Volgende onderwerp: nuwe trojan op pad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:05:53 MGT 2024