Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Hoe spel mens ABSA verkeerd?
Hoe spel mens ABSA verkeerd? [boodskap #98255] Wo, 15 September 2004 05:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die plek-kompetisie se uitslae, was daar heelwat stemme wat
"bedorwe" was omdat deelnemers ABSA verkeerd gespel het.

--
Groetnis
Annette
Re: Hoe spel mens ABSA verkeerd? [boodskap #98258 is 'n antwoord op boodskap #98255] Wo, 15 September 2004 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 15 Sep 2004 07:18:33 +0200, Annette wrote:

> Volgens die plek-kompetisie se uitslae, was daar heelwat stemme wat
> "bedorwe" was omdat deelnemers ABSA verkeerd gespel het.

ABSA is verkeerd gespel vir Afrikaans dit moet GABSA wees :-)
Re: Hoe spel mens ABSA verkeerd? [boodskap #98259 is 'n antwoord op boodskap #98258] Wo, 15 September 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van GRABSA?

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.09.15.06.39.05.294797@netscape.net...
> On Wed, 15 Sep 2004 07:18:33 +0200, Annette wrote:
>
>> Volgens die plek-kompetisie se uitslae, was daar heelwat stemme wat
>> "bedorwe" was omdat deelnemers ABSA verkeerd gespel het.
>
> ABSA is verkeerd gespel vir Afrikaans dit moet GABSA wees :-)
Re: Hoe spel mens ABSA verkeerd? [boodskap #98260 is 'n antwoord op boodskap #98258] Wo, 15 September 2004 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja BAAS

:-)

TJ

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.09.15.06.39.05.294797@netscape.net...
> On Wed, 15 Sep 2004 07:18:33 +0200, Annette wrote:
>
>> Volgens die plek-kompetisie se uitslae, was daar heelwat stemme wat
>> "bedorwe" was omdat deelnemers ABSA verkeerd gespel het.
>
> ABSA is verkeerd gespel vir Afrikaans dit moet GABSA wees :-)
Re: Hoe spel mens ABSA verkeerd? [boodskap #98263 is 'n antwoord op boodskap #98260] Wo, 15 September 2004 09:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die ouens wat vir R1 hul naam gat gemaak het, het AAPSA geskryf;))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:ci91vi$8bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja BAAS
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2004.09.15.06.39.05.294797@netscape.net...
>> On Wed, 15 Sep 2004 07:18:33 +0200, Annette wrote:
>>
>>> Volgens die plek-kompetisie se uitslae, was daar heelwat stemme wat
>>> "bedorwe" was omdat deelnemers ABSA verkeerd gespel het.
>>
>> ABSA is verkeerd gespel vir Afrikaans dit moet GABSA wees :-)
>
Vorige onderwerp: Clinton en sy ekonomiese beleid
Volgende onderwerp: Salaris?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:44:40 MGT 2024