Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Halfmens " deur DONALD RIEKERT
" Halfmens " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97318] Vr, 27 Augustus 2004 11:34 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
HALFMENS
Donald Riekert

Al raad my Ou Tata
Die jong Nama-meisie se
heuningoë val verskrik ver
son oor Aughrabies se val
Waterslang se lek-lek tong
het sommer nou-nou geel mal-
kop-blom op my hakslag gelê
Ek hardloop opslag teen die
kliprant en my lippe skuim
soos ek die rooison soebat
dat Halfmens sy geel blom
oor my oë draai Dis al genade
Trek waterslang bang-bang
terug en soek in die blinkwater
'n ander vrou
Re: " Halfmens " Gloudina [boodskap #97459 is 'n antwoord op boodskap #97318] Ma, 30 Augustus 2004 17:36 Na vorige boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Verander asseblief net die "subject" na iets wat by die gedig pas.
Subject: Gloudina

On Fri, 27 Aug 2004 11:34:08 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> HALFMENS
> Donald Riekert
>
> Al raad my Ou Tata
> Die jong Nama-meisie se
> heuningoë val verskrik ver
> son oor Aughrabies se val
> Waterslang se lek-lek tong
> het sommer nou-nou geel mal-
> kop-blom op my hakslag gelê
> Ek hardloop opslag teen die
> kliprant en my lippe skuim
> soos ek die rooison soebat
> dat Halfmens sy geel blom
> oor my oë draai Dis al genade
> Trek waterslang bang-bang
> terug en soek in die blinkwater
> 'n ander vrou
>
Vorige onderwerp: " Hart se punt " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Winter " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:37:03 MGT 2024