Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappies
Grappies [boodskap #97267] Do, 26 Augustus 2004 07:17 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!

Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
Re: Grappies [boodskap #97269 is 'n antwoord op boodskap #97267] Do, 26 Augustus 2004 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is die babatjies mieliemeel?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:412d8ea0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
>
> Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
> Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
>
Re: Grappies [boodskap #97270 is 'n antwoord op boodskap #97267] Do, 26 Augustus 2004 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus - is die babatjies mieliepap?:)
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:412d8ea0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
>
> Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
> Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
>
Re: Grappies [boodskap #97271 is 'n antwoord op boodskap #97270] Do, 26 Augustus 2004 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goed geroer?

"Annette" skryf in boodskap news:cgk413$c0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skuus - is die babatjies mieliepap?:)
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:412d8ea0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
>>
>> Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
>> Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
>>
>
Re: Grappies [boodskap #97379 is 'n antwoord op boodskap #97267] So, 29 Augustus 2004 05:56 Na vorige boodskap
Homer  is tans af-lyn  Homer
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek ken weer 'n laatlam as 'n ou parra wat met 'n slap riem gevang is.

"Suidwester" skryf in boodskap news:412d8ea0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is die definisie van 'n laatlam? Uit de oude doos!
>
> Wat is die manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel.
> Watvan as jy Viagra by daai meel gooi? Stuifmeel en bruismeel!
>
Vorige onderwerp: Hoes
Volgende onderwerp: Afrikaanse Humor in Engels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:37:11 MGT 2024