Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT
" Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97296] Do, 26 Augustus 2004 13:20 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SOEBATSFONTEIN
Donald Riekert

Die herder het sy
hande teen die swartdoring
uitgesteek en gesoebat dat
die Boesmanjagters hom nie
sal laat proe aan die
bitteraalwyn Maar op
swart klippers van daardie
fontein het die pyl sy
oophand rooi laat blom
Re: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97297 is 'n antwoord op boodskap #97296] Do, 26 Augustus 2004 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy het my!

"@rogers.com" wrote in message
news:fslXc.6189$Zgm.1577@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> SOEBATSFONTEIN
> Donald Riekert
>
> Die herder het sy
> hande teen die swartdoring
> uitgesteek en gesoebat dat
> die Boesmanjagters hom nie
> sal laat proe aan die
> bitteraalwyn Maar op
> swart klippers van daardie
> fontein het die pyl sy
> oophand rooi laat blom
>
Re: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97308 is 'n antwoord op boodskap #97296] Vr, 27 Augustus 2004 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico Snyman  is tans af-lyn  Nico Snyman
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Howzit,

My eerste pos op hierdie groep in 7 jaar of so... ek sien baie van die
selfde is nog hier (Hallo Gloudina!) en baie is nie... Is Ferdi nog
dieselfde Ferdi?

Rede vir die pos: ek wonder hoe gaan dit met oom Donnie? Hy het die kamera
winkel in die Shoprite in Kuruman gehad toe ek hom laas gesien het (15 jaar
of meer terug?), hy is 'n merkwaardige man. Ek kan verseker 'Heuning uit die
swarthak' en 'Halfmens' aanbeveel; dit is pragtige bundels en bringe sommer
trane na my oe (miskien omdat ek self as 'n veldkind in die Kalahari groot
geword het).

Groete,
Nico

"@rogers.com" wrote in message
news:fslXc.6189$Zgm.1577@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> SOEBATSFONTEIN
> Donald Riekert
>
> Die herder het sy
> hande teen die swartdoring
> uitgesteek en gesoebat dat
> die Boesmanjagters hom nie
> sal laat proe aan die
> bitteraalwyn Maar op
> swart klippers van daardie
> fontein het die pyl sy
> oophand rooi laat blom
>
Re: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97316 is 'n antwoord op boodskap #97308] Vr, 27 Augustus 2004 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Nico Snyman" skryf

> My eerste pos op hierdie groep in 7 jaar of so... ek sien baie van die
> selfde is nog hier (Hallo Gloudina!) en baie is nie...

Verfris my geheue. Waar bly jy
nou?

Gloudina
Re: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97317 is 'n antwoord op boodskap #97308] Vr, 27 Augustus 2004 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Nico Snyman" skryf

> Rede vir die pos: ek wonder hoe gaan dit met oom Donnie? Hy het die kamera
> winkel in die Shoprite in Kuruman gehad toe ek hom laas gesien het (15 jaar
> of meer terug?), hy is 'n merkwaardige man. Ek kan verseker 'Heuning uit die
> swarthak' en 'Halfmens' aanbeveel; dit is pragtige bundels en bringe sommer
> trane na my oe (miskien omdat ek self as 'n veldkind in die Kalahari groot
> geword het).

Miskien kan jy meer vir ons van jou
ontmoeting met Donald Riekert vertel.
Ek sou graag meer wou weet.

Gloudina
Re: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97321 is 'n antwoord op boodskap #97316] Vr, 27 Augustus 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico Snyman  is tans af-lyn  Nico Snyman
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Was in die Kaap, bly op die oomblik in die Isle of Man (van alle plekke).

En ek dink nie ek het ooit (spesifiek) met jou ge-fight nie :)

.n

"@rogers.com" wrote in message
news:XTEXc.233$6EE.165@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Nico Snyman" skryf
>
>> My eerste pos op hierdie groep in 7 jaar of so... ek sien baie van die
>> selfde is nog hier (Hallo Gloudina!) en baie is nie...
>
> Verfris my geheue. Waar bly jy
> nou?
>
> Gloudina
>
Re: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97323 is 'n antwoord op boodskap #97317] Vr, 27 Augustus 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico Snyman  is tans af-lyn  Nico Snyman
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Miskien kan jy meer vir ons van jou
> ontmoeting met Donald Riekert vertel.
> Ek sou graag meer wou weet.

Ek ken hom nie goed nie, het hom net 'n paar keer ontmoet, my pa het hom
beter geken. Wat ek goed kan onthou is dat hy 'n sagsprekende omie met 'n
moerse baard is; sal bietjie my ouers vra of hulle nog met hom in kontak is,
maar hulle is self al jare terug uit die Kalahari uit weg.

.n
Re: " Soebatsfontein " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97326 is 'n antwoord op boodskap #97321] Vr, 27 Augustus 2004 13:46 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Nico Snyman" skryf

> En ek dink nie ek het ooit (spesifiek) met jou ge-fight nie :)

Dan het jy nog nie jou spore verdien nie.
Wat maak jy op die Isle of Man?

Gloudina
Vorige onderwerp: " Die lewe na die dood " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Hart se punt " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 02:09:29 MGT 2024