Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » GRAFPARTYJIE
GRAFPARTYJIE [boodskap #9723] Do, 05 Junie 1997 00:00
dm...  is tans af-lyn  dm...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wimpie kom die oggend bietjie laat by die kleuterskool aan.
Op juffrou se vraag waarom hy dan laat is, is sy antwoord:
"Juffrou, juffrou weet, my Ouma is gister oorlede en ek sal
oormore nie skool toe kom nie, want dan is dit haar
grafpartyjie."

Vir nog sulke kinder sê-goed, gaan kuier by:
http://www.global.co.za/~pretblad

Ons het ook 'n Afrikanse blokkiesraaisel wat Mammie
kan voltooi en daar is sommer 'n prys ook aan verbonde.
Vorige onderwerp: Re: SA English vs US English/Afrikaans
Volgende onderwerp: GRAFPARTYTJIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:22:34 MGT 2024