Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » MyWireless? Enigeen?
MyWireless? Enigeen? [boodskap #94880] Di, 13 Julie 2004 19:05 na volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Haai

Gebruik enigiemand hier MyWireless en indien wel, hoezit? Ek dink mos
deesdae aan om my horisonne te verbreed....ISDN/ADSL/MyWireless...
Re: MyWireless? Enigeen? [boodskap #94892 is 'n antwoord op boodskap #94880] Wo, 14 Julie 2004 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sien: www.myadsl.co.za

en meer spesifiek:
www.myadsl.co.za/forum/default.asp?CAT_ID=7

vir menings(verskille).

:-)

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"cybit friendly" skryf in boodskap news:40f43261.0@news1.mweb.co.za...
> Haai
>
> Gebruik enigiemand hier MyWireless en indien wel, hoezit? Ek dink mos
> deesdae aan om my horisonne te verbreed....ISDN/ADSL/MyWireless...
Re: MyWireless? Enigeen? [boodskap #94985 is 'n antwoord op boodskap #94880] Do, 15 Julie 2004 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
cybit friendly.

Ek is 'n "Mywirelss" gebruiker - en dis moeilik om die diens onomwonde aan
te beveel.
Hierdie ouens beskik oor die tegniese vermoë om 'n goeie diens te lewer maar
bystand en deurlopende skakeling is bepaald 'n vrot kol.
My mening is dat hulle huis nog nie in orde was toe hulle die wedstryd begin
het nie.
Ook - jy kan nie aan nuusgroepe deelneem nie, en natuurlik is daar nog geen
vermoë mbt die versend/ontangs van fakse nie.
Wanneer die diens egter loop, loop hy goed geen beperking itv sg. "caps"
nie...
Re: MyWireless? Enigeen? [boodskap #95225 is 'n antwoord op boodskap #94880] Ma, 19 Julie 2004 16:22 Na vorige boodskap
Aristoteles  is tans af-lyn  Aristoteles
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Gaan na www.myadsl.co.za om meer inligting te bekom. Deesdae lyk die om
Sentech bietjie sukkel. Maar dalk sal dit beter gaan.

cybit friendly wrote:

> Haai
>
> Gebruik enigiemand hier MyWireless en indien wel, hoezit? Ek dink mos
> deesdae aan om my horisonne te verbreed....ISDN/ADSL/MyWireless...
Vorige onderwerp: Telkom
Volgende onderwerp: Wikipedia in Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:03:04 MGT 2024