Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Haatspraak op Internet
Haatspraak op Internet [boodskap #94460] Sa, 26 Junie 2004 05:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"I refuse to idly stand by and watch my culture become destroyed for the
benefit of inferior peoples
".
Overgesetsynde in Afrikaans 'n tipiese uitspraak van ET en die aanhangers
van die Boeremag.
Bg is egter die kernboodskap van Stormfront.org - een van die haatwebblaaie.
Hierdie webblad is die oudste haatblad op die internet, wat al van 1995 af
bestaan. Die eienaar is Don Black, 'n vorige KKK "Grand Dragon".
Die blad het ook 'n vroublad, wat gerig is op " Aryan women" en 'n
kinderblad, wat hanteer word deur Black se 14-jarige seun, en kinders oa
vertel hoe om ander te betrek in rassistiese besprekings.
Dit sal interessant wees om te weet tot hoe 'n mate die BoereMagleiers hul
oortuigings berus op die leerstellings en skrywes van die KKK en ander
haatorganisasies wat lank voor hulle bestaan het.
Die nuutste TBI se artikel oor tegnologie gaan oor haatwebblaaie.
Die ander twee blaaie wat pertinent genoem word is: God Hates Fags - wat
hanteer word deur Rev Fred Phelps van die Westboro Baptist Church (
ledematetal 100) - wat 'n duidelike ooreenkoms sien tussen seksuele
voorkeure en "sodomiete". Hy haal selfs Deut 23:1, Mat 7:6, Fil 3:2, Pet 2:
7,8,12,22 en Openb 22:15 aan ter ondersteuning van sy redenasie.
an NOI. Org ( Nation of Islam) wie se kerngedagte is: " White people aren't
human yet - they need more time to evolve
" Die bekendste voorstander van
hierdie organisasie is Louis Farrakhan. NOI word gekoppel aan verskeie
politieke moorde, oa van aktivis Malcolm X, 'n vorige NOI lid.

--
Groetnis
Annette
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94586 is 'n antwoord op boodskap #94460] Sa, 03 Julie 2004 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hel dankie Annette,
Jy moet gerus meer van hierdie webbladsye vir ons plaas.

Groete
Frik

On Sat, 26 Jun 2004 07:29:33 +0200, "Annette" wrote:

> " I refuse to idly stand by and watch my culture become destroyed for the
> benefit of inferior peoples".
> Overgesetsynde in Afrikaans 'n tipiese uitspraak van ET en die aanhangers
> van die Boeremag.
> Bg is egter die kernboodskap van Stormfront.org - een van die haatwebblaaie.
> Hierdie webblad is die oudste haatblad op die internet, wat al van 1995 af
> bestaan. Die eienaar is Don Black, 'n vorige KKK "Grand Dragon".
> Die blad het ook 'n vroublad, wat gerig is op " Aryan women" en 'n
> kinderblad, wat hanteer word deur Black se 14-jarige seun, en kinders oa
> vertel hoe om ander te betrek in rassistiese besprekings.
> Dit sal interessant wees om te weet tot hoe 'n mate die BoereMagleiers hul
> oortuigings berus op die leerstellings en skrywes van die KKK en ander
> haatorganisasies wat lank voor hulle bestaan het.
> Die nuutste TBI se artikel oor tegnologie gaan oor haatwebblaaie.
> Die ander twee blaaie wat pertinent genoem word is: God Hates Fags - wat
> hanteer word deur Rev Fred Phelps van die Westboro Baptist Church (
> ledematetal 100) - wat 'n duidelike ooreenkoms sien tussen seksuele
> voorkeure en "sodomiete". Hy haal selfs Deut 23:1, Mat 7:6, Fil 3:2, Pet 2:
> 7,8,12,22 en Openb 22:15 aan ter ondersteuning van sy redenasie.
> an NOI. Org ( Nation of Islam) wie se kerngedagte is: " White people aren't
> human yet - they need more time to evolve" Die bekendste voorstander van
> hierdie organisasie is Louis Farrakhan. NOI word gekoppel aan verskeie
> politieke moorde, oa van aktivis Malcolm X, 'n vorige NOI lid.
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94594 is 'n antwoord op boodskap #94586] Sa, 03 Julie 2004 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Bg is egter die kernboodskap van Stormfront.org - een van die haatwebblaaie.
>> Hierdie webblad is die oudste haatblad op die internet, wat al van 1995 af
>> bestaan. Die eienaar is Don Black, 'n vorige KKK "Grand Dragon".
>> Die blad het ook 'n vroublad, wat gerig is op " Aryan women" en 'n
>> kinderblad, wat hanteer word deur Black se 14-jarige seun, en kinders oa
>> vertel hoe om ander te betrek in rassistiese besprekings.
>> Dit sal interessant wees om te weet tot hoe 'n mate die BoereMagleiers hul
>> oortuigings berus op die leerstellings en skrywes van die KKK en ander
>> haatorganisasies wat lank voor hulle bestaan het.

Dis vir almal duidelik. Hierdie "fronte" in SA, met hulle
verteenwoordigers soos Frikkie Potgieter en diegene, is
duidelik 'n arm van die KKK en ander soort rassehaat-
aanblasende groepe in die VSA en ook in Kanada.

Penkop
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94618 is 'n antwoord op boodskap #94594] Ma, 05 Julie 2004 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die KKK nogal? Ek glo nie, min mense hier, selfs kannie-dood rassiste, het
min respek vir die KKK. As jy 'n standpunt wil maak verbrand jy nie kruise
en kruip agter jou ma se lakens weg nie. Jy maak soos ou ET en wys trots
jou gesig vir die wêreld. Ek reken die kans is groter dat die Aryan Nations
'n vinger in die paai het hierso.

E

"@rogers.com" wrote:

> Dis vir almal duidelik. Hierdie "fronte" in SA, met hulle
> verteenwoordigers soos Frikkie Potgieter en diegene, is
> duidelik 'n arm van die KKK en ander soort rassehaat-
> aanblasende groepe in die VSA en ook in Kanada.
>
> Penkop
>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94621 is 'n antwoord op boodskap #94618] Ma, 05 Julie 2004 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Jul 2004 12:48:38 +0200, "Elaine" wrote:

> Die KKK nogal? Ek glo nie, min mense hier, selfs kannie-dood rassiste, het
> min respek vir die KKK. As jy 'n standpunt wil maak verbrand jy nie kruise
> en kruip agter jou ma se lakens weg nie. Jy maak soos ou ET en wys trots
> jou gesig vir die wêreld.

Jy bedoel jy val dronk van jou perd af en slaan 'n petrol-joggie in
die nag tot hy verlam en vertraag is?
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94626 is 'n antwoord op boodskap #94621] Ma, 05 Julie 2004 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, minstens het hy nie 'n laken aangehad toe hy dit gedoen het nie - was
my punt gewees. Ek het in elk geval nie veel respek vir enige een van hulle
nie. Van die Aryan Nations, tot die KKK tot die AWB is almal 'n klomp ape -
om dit nou mooi te stel.

E

"Ferdi Greyling" wrote:>
>
> Jy bedoel jy val dronk van jou perd af en slaan 'n petrol-joggie in
> die nag tot hy verlam en vertraag is?
>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94627 is 'n antwoord op boodskap #94626] Ma, 05 Julie 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja.
Die funny ding van die KKK is dat hulle lakens dra op gehieme
byeenkomste waar net hulle is!

On Mon, 5 Jul 2004 16:58:16 +0200, "Elaine" wrote:
> Wel, minstens het hy nie 'n laken aangehad toe hy dit gedoen het nie - was
> my punt gewees. Ek het in elk geval nie veel respek vir enige een van hulle
> nie. Van die Aryan Nations, tot die KKK tot die AWB is almal 'n klomp ape -
> om dit nou mooi te stel.
>
> E
>
> "Ferdi Greyling" wrote:>

>> Jy bedoel jy val dronk van jou perd af en slaan 'n petrol-joggie in
>> die nag tot hy verlam en vertraag is?
>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94639 is 'n antwoord op boodskap #94618] Ma, 05 Julie 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 5 Jul 2004 12:48:38 +0200, "Elaine" wrote:

> Die KKK nogal? Ek glo nie, min mense hier, selfs kannie-dood rassiste, het
> min respek vir die KKK.

Jy praat nou net soos die ferdi ou hierbo wat van 'n 'diapen' praat
> "raak nie aan die kwessie van eiendom van dieapen"
(Hy weet van wapens waarvan ons nog nie gehoor het nie.)
Maar, wanneer jy sê dat "min mense hier, min respek vir die
Klu Klax Klan het, lei ek af dat baie mense daar, baie respek vir
hulle het. Vanwaar verdien hulle daardie respek?

Kawa
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94660 is 'n antwoord op boodskap #94627] Di, 06 Julie 2004 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O jinne, ek het nooit eers daaraan gedink nie!! Dis nogal kommieklik :)

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:shrie0ht9daqh03erth2f8oq4hk4k33ae3@4ax.com...
>
> Ja.
> Die funny ding van die KKK is dat hulle lakens dra op gehieme
> byeenkomste waar net hulle is!
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94661 is 'n antwoord op boodskap #94639] Di, 06 Julie 2004 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het 'n fout gemaak - min mense hier het respek vir die KKK. Sorry.

E

"Kawa" wrote:

> Jy praat nou net soos die ferdi ou hierbo wat van 'n 'diapen' praat
>> "raak nie aan die kwessie van eiendom van dieapen"
> (Hy weet van wapens waarvan ons nog nie gehoor het nie.)
> Maar, wanneer jy sê dat "min mense hier, min respek vir die
> Klu Klax Klan het, lei ek af dat baie mense daar, baie respek vir
> hulle het. Vanwaar verdien hulle daardie respek?
>
> Kawa
>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94662 is 'n antwoord op boodskap #94639] Di, 06 Julie 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 Jul 2004 20:29:00 +0200, Kawa wrote:

> Jy praat nou net soos die ferdi ou hierbo wat van 'n 'diapen' praat
>> "raak nie aan die kwessie van eiendom van dieapen"
> (Hy weet van wapens waarvan ons nog nie gehoor het nie.)
> Maar, wanneer jy sê dat "min mense hier, min respek vir die
> Klu Klax Klan het, lei ek af dat baie mense daar, baie respek vir
> hulle het. Vanwaar verdien hulle daardie respek?
>
> Kawa

Quite obviously is jy een van die "apen"
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94670 is 'n antwoord op boodskap #94660] Di, 06 Julie 2004 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Ferdi Greyling" wrote in message

>> Ja.
>> Die funny ding van die KKK is dat hulle lakens dra op gehieme
>> byeenkomste waar net hulle is!

> "Elaine" :
> O jinne, ek het nooit eers daaraan gedink nie!! Dis nogal kommieklik :)

Wel, die rede waarom hulle daardie wit lakens en wit maskers dra, is
omdat hulle tradisioneel veronderstel was om die geeste van hulle
gestorwe Konfederale makkers te verteenwoordig.
Maar ek reken hulle verteenwoordig nie spoke soos Kasper, die
vriendelike spook, nie.
;-)
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94671 is 'n antwoord op boodskap #94670] Di, 06 Julie 2004 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Wel, die rede waarom hulle daardie wit lakens en wit maskers dra, is
> omdat hulle tradisioneel veronderstel was om die geeste van hulle
> gestorwe Konfederale makkers te verteenwoordig.

Ek wonder of die drag nie van vroeër oorsprong as
die geskiedenis van die jong VSA is nie. As mens in
Spanje is oor die paasnaweek en die baie optogte
sien waarin daar mense deelneem wat presies soos
die KKK gekleed is, maar in verskillende kleure, dan
weet jy dat 'n baie ou Middeleeuse rite hom hier
herhaal, iets wat ook met geeste te doen het.
Wonder of die KKK se geskiedenis teruggryp
na Katolieke rites. Een van die vroegste dertien
kolonies wat die oorspronklike VSA gevorm het,
was 'n staat wat as herberg moes dien vir
Katolieke. ( Was dit nie Maryland nie?)

Gloudina
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94674 is 'n antwoord op boodskap #94671] Wo, 07 Julie 2004 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> "Katryn" skryf
>
>> Wel, die rede waarom hulle daardie wit lakens en wit maskers dra, is
>> omdat hulle tradisioneel veronderstel was om die geeste van hulle
>> gestorwe Konfederale makkers te verteenwoordig.
>
> Ek wonder of die drag nie van vroeër oorsprong as
> die geskiedenis van die jong VSA is nie.

Ek glo jy is heeltemal reg. Selfs die titels wat gebruik word, soos
Grand Dragon, Grand Cyclops, en Imperial Wizard, ens., laat mens
dadelik dink dat die oorsprong van hulle gebruike en rites baie vêr
teruggaan. Selfs verder terug as Katolieke rites wat tog maar ook op
verskeie pre-Christelike oftewel dan paganistiese
gelowe/gebruike/tradisies, gebaseer is. Selfde met al die ander takke
van die verskeie Christelike gelowe en tradisies.
Maar ek moes glimlag vir die idee van jou dat hulle gebruike en
tradisies dalk van Katolieke oorsprong mag wees, want hulle is dan
juis so teen die Katolieke gekant. Dit sou darem net te ironies wees.

> As mens in
> Spanje is oor die paasnaweek en die baie optogte
> sien waarin daar mense deelneem wat presies soos
> die KKK gekleed is, maar in verskillende kleure, dan
> weet jy dat 'n baie ou Middeleeuse rite hom hier
> herhaal, iets wat ook met geeste te doen het.

Dit is baie interessant. Ek het dit nog nie self gesien nie, maar het
daarvan gelees. So hele paar jaar gelede was daar 'n geweldige
interessante dokumentêr op PBS oor die Klan. Ek dink dit was in die
laat 90's. Dit was waar ek gehoor het van die geeste ding. Dalk moet
ek so bietjie deur my boeke hier kyk om te sien of mens nie meer
inligting kan kry hieroor nie.
Want ek dink jy is heeltemal reg.

> Wonder of die KKK se geskiedenis teruggryp
> na Katolieke rites. Een van die vroegste dertien
> kolonies wat die oorspronklike VSA gevorm het,
> was 'n staat wat as herberg moes dien vir
> Katolieke. ( Was dit nie Maryland nie?)

Jy het my hier laat regop sit, want ek kon gladnie dink aan enige
stadium in die gekiedenis waar die Katolieke beskerm moes word nie.
;-)
Maar so wraggies - dit was toe Maryland. Ek het gou in my seun se
geskiedenis boek gaan kyk. Dit was die Calvert familie wat die kolonie
gestig het in die 1630's vir die Katolieke vlugtelinge van Engeland.
Maar die puriteine van Massachusetts het ook daar ingemeng en het toe
sommer die doodstraf vir Katolieke ingestel. Toe breek daar oorlog
uit. Gelukkig het alles kort na Cromwell se dood, relatief normaal
geraak, en was die Katolieke weer beskerm. So veroorsaak geloof maar
altyd 'n gemors.
Altyd.
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94677 is 'n antwoord op boodskap #94670] Wo, 07 Julie 2004 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir daai brokkie inligting - ek dink die helfde van hulle weet dit
dalk nie eers meer nie :)

E

"Katryn" wrote:

> Wel, die rede waarom hulle daardie wit lakens en wit maskers dra, is
> omdat hulle tradisioneel veronderstel was om die geeste van hulle
> gestorwe Konfederale makkers te verteenwoordig.
> Maar ek reken hulle verteenwoordig nie spoke soos Kasper, die
> vriendelike spook, nie.
> ;-)
>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94678 is 'n antwoord op boodskap #94674] Wo, 07 Julie 2004 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou's ek helemal te nuuskierig - gaan vandag nog alles waarop ek my hande
kan kry lees aangaande die onderwerp. Ek self weet nou nie veel van
Amerikaanse geskiedenis nie - die land is te groot en daar's so baie
verskillende "geskiedenisse" en kulture daar, dat ek bietjie sukkel om alles
bymekaar te bring. Die enigste plek wat my nog ooit regtig gefassineer het
is die Suide (Louisiana, Alabama, Mississippi) - het die KKK nie daar êrens
begin nie?

Dankie vir die inligting, baie interessant gewees :)

E

"Katryn" wrote:

>> "Katryn" skryf

> Ek glo jy is heeltemal reg. Selfs die titels wat gebruik word, soos
> Grand Dragon, Grand Cyclops, en Imperial Wizard, ens., laat mens
> dadelik dink dat die oorsprong van hulle gebruike en rites baie vêr
> teruggaan. Selfs verder terug as Katolieke rites wat tog maar ook op
> verskeie pre-Christelike oftewel dan paganistiese
> gelowe/gebruike/tradisies, gebaseer is. Selfde met al die ander takke
> van die verskeie Christelike gelowe en tradisies.
> Maar ek moes glimlag vir die idee van jou dat hulle gebruike en
> tradisies dalk van Katolieke oorsprong mag wees, want hulle is dan
> juis so teen die Katolieke gekant. Dit sou darem net te ironies wees.
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94686 is 'n antwoord op boodskap #94674] Wo, 07 Julie 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 Jul 2004 20:11:37 -0400, Katryn wrote:

> Ek glo jy is heeltemal reg. Selfs die titels wat gebruik word, soos
> Grand Dragon, Grand Cyclops, en Imperial Wizard, ens., laat mens
> dadelik dink dat die oorsprong van hulle gebruike en rites baie vêr
> teruggaan.

Het nou die dag n TV program oor die lakendraers gesien wat gese het
dit het meer as n grap na die burgeroorlog begin en tot die verbasing
van die stigters ernstig gegroei.
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94701 is 'n antwoord op boodskap #94674] Wo, 07 Julie 2004 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Weet julle waarom in die Middeleeue die beule, wat toe mense
doodgemaak het, steeds 'n masker gedra het?
Moet die redes daarvoor nie ver gaan soek nie.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94702 is 'n antwoord op boodskap #94662] Wo, 07 Julie 2004 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 06 Jul 2004 15:13:57 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 05 Jul 2004 20:29:00 +0200, Kawa wrote:
>
>
[color=blue]>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94710 is 'n antwoord op boodskap #94678] Wo, 07 Julie 2004 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf:

> Nou's ek helemal te nuuskierig - gaan vandag nog alles waarop ek my hande
> kan kry lees aangaande die onderwerp. Ek self weet nou nie veel van
> Amerikaanse geskiedenis nie - die land is te groot en daar's so baie
> verskillende "geskiedenisse" en kulture daar, dat ek bietjie sukkel om alles
> bymekaar te bring. Die enigste plek wat my nog ooit regtig gefassineer het
> is die Suide (Louisiana, Alabama, Mississippi) - het die KKK nie daar êrens
> begin nie?

Ja, dit het hier in die Suide begin, en die geskiedenis daaragter is
baie interessant. Gaan lees dit gerus. Die geskiedkundige en sosiale
agtergrond waarin die geheime organisasie sy onstaan gehad het, is
baie interessant.
As jy rerig belangstel, kan jy ook gaan kyk na ander groepe soos die
Scottish-Rite Masons ('n tak van die Grand Orient van Frankryk,
spesifiek gestig om die Amerikaanse kultuur en samelewing te
beinvloed). Hulle hoofkantoor is hier in Charleston, South Carolina.
Interessant dat die stigterslede van die KKK dan ook van Skotse
oorsprong blyk te wees, en daar is redelik baie al geskryf dat Albert
Pike dan ook 'n lid van die spesifieke groep was.
Hoe dit ookal sy, die Keltiese/Skotse verbintenisse is nogal duidelik?
As jy die okkulte/geheime organisasies interessant vind, sal jy
hierdie groep en dan veral ook die Knights Templar baie interessante
navorsing/leesstof vind.
Geniet dit! ;-)
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94712 is 'n antwoord op boodskap #94702] Wo, 07 Julie 2004 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kawa skryf:

> Sê my, en onthou dat ek nuut is hier en julle nie ken nie,

Ag okay - dan ken ons jou ook nie.

Honda

;-))
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94717 is 'n antwoord op boodskap #94710] Do, 08 Julie 2004 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf
.
> Interessant dat die stigterslede van die KKK dan ook van Skotse
> oorsprong blyk te wees

Ag nee, nou skok jy my darem. Ek het nog altyd
gesê as ek 'n burger van 'n nuwe land moet word,
ek sou verkies om 'n Skotsman te wees.

Gloudina
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94718 is 'n antwoord op boodskap #94717] Do, 08 Julie 2004 01:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee, nou skok jy my darem. Ek het nog altyd
gesê as ek 'n burger van 'n nuwe land moet word,
ek sou verkies om 'n Skotsman te wees.

Gloudina

n SkotsMAN nogal ewe! Ek sien jou al staan met n groen kilt teen die
heuwel en speel n doedelsak :-) Ek het altyd gehoor dat die Skotte en die
Rhodesiers van die vriendelikste nasies is. My dogter was n paar weke
gelede in Skotland, en sy was totally verlief op Edinburgh, sy se dit is
baie soos London, maar kleiner en mooier. Sy het wel probleme in Glasgow
gehad want sy kon glo nie n dooie woord verstaan van die plaaslike aksent
nie.

-e-
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94732 is 'n antwoord op boodskap #94718] Do, 08 Julie 2004 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie"

My dogter was n paar weke
> gelede in Skotland, en sy was totally verlief op Edinburgh, sy se dit is
> baie soos London, maar kleiner en mooier.

Edinburgh is totaal dramaties verskillend van London.
Dit is 'n stuk mensgemaakte argitektuur, wat lyk asof
dit voorbestem was om so op te styg om die klein
vallei wat in die hart daarvan is. 9Ek praat darem
natuurlik net nou van die oorspronklike ou deel
van Edinburgh.0
Nêrens in London kry mens werklik 'n gevoel
vir die hele London nie, sover dit my aangaan. Hier
en daar, veral by die rivier, word jy geroer deur 'n
vista, maar jy voel nooit dat jy die hele London
kan "besit" nie. Plekke soos Hampstead Heath
is ook maar net die vista van Hampstead, nie van
die hele London nie. Maar Edinburgh styg op
uit die aarde, soos Kaapstad en Rio de Janeiro
en New York opstyg uit die aarde.

Gloudina
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94738 is 'n antwoord op boodskap #94712] Do, 08 Julie 2004 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 07 Jul 2004 19:08:11 -0400, Katryn wrote:

> Kawa skryf:
>
>> Sê my, en onthou dat ek nuut is hier en julle nie ken nie,
>
> Ag okay - dan ken ons jou ook nie.
>
> Honda
>
> ;-))

'kay, ek het 'n Kawasaki bk en blykbaar wil julle Honda mense
nie die opposisie ken nie. Daar is plek vir ons altwee

Kawa
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94741 is 'n antwoord op boodskap #94710] Do, 08 Julie 2004 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie! Ek het 'n nota gemaak, en sal beslis bietjie more by die Bib.
en hier op die Internet rondkrap.

E

"Katryn" wrote:

> Ja, dit het hier in die Suide begin, en die geskiedenis daaragter is
> baie interessant. Gaan lees dit gerus. Die geskiedkundige en sosiale
> agtergrond waarin die geheime organisasie sy onstaan gehad het, is
> baie interessant.
> As jy rerig belangstel, kan jy ook gaan kyk na ander groepe soos die
> Scottish-Rite Masons ('n tak van die Grand Orient van Frankryk,
> spesifiek gestig om die Amerikaanse kultuur en samelewing te
> beinvloed). Hulle hoofkantoor is hier in Charleston, South Carolina.
> Interessant dat die stigterslede van die KKK dan ook van Skotse
> oorsprong blyk te wees, en daar is redelik baie al geskryf dat Albert
> Pike dan ook 'n lid van die spesifieke groep was.
> Hoe dit ookal sy, die Keltiese/Skotse verbintenisse is nogal duidelik?
> As jy die okkulte/geheime organisasies interessant vind, sal jy
> hierdie groep en dan veral ook die Knights Templar baie interessante
> navorsing/leesstof vind.
> Geniet dit! ;-)
>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94769 is 'n antwoord op boodskap #94738] Vr, 09 Julie 2004 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ducati verskaf my ryperd. So ek kan lekker snooty langs my neus afkyk
vir julle as ek wegbrul van julle ou japsnesies.

Kawa wrote:
> On Wed, 07 Jul 2004 19:08:11 -0400, Katryn
> wrote:
>
>
>> Kawa skryf:


>>> Sê my, en onthou dat ek nuut is hier en julle nie ken nie,

>> Ag okay - dan ken ons jou ook nie.

>> Honda

>> ;-))
>
>
>
> 'kay, ek het 'n Kawasaki bk en blykbaar wil julle Honda mense
> nie die opposisie ken nie. Daar is plek vir ons altwee
>
> Kawa

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94788 is 'n antwoord op boodskap #94769] Sa, 10 Julie 2004 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 09 Jul 2004 21:22:23 +0200, knersus wrote:

> Ducati verskaf my ryperd. So ek kan lekker snooty langs my neus afkyk
> vir julle as ek wegbrul van julle ou japsnesies.

Jy hoef nie minderwaardig te voel nie, Knersus. Ducati is ôk mar
ôrraaiterig. En daar is meer mense daardie kant van die treinspoor
wat ook maar moet koop wat hulle sakke pas.

Kawa
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94807 is 'n antwoord op boodskap #94702] Ma, 12 Julie 2004 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Apen beslis. Bewese so.

On Wed, 07 Jul 2004 19:40:17 +0200, Kawa wrote:

> On Tue, 06 Jul 2004 15:13:57 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>> On Mon, 05 Jul 2004 20:29:00 +0200, Kawa wrote:


>>
> Kawa
>
Re: Haatspraak op Internet [boodskap #94821 is 'n antwoord op boodskap #94660] Ma, 12 Julie 2004 16:02 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> O jinne, ek het nooit eers daaraan gedink nie!! Dis nogal kommieklik :)
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:shrie0ht9daqh03erth2f8oq4hk4k33ae3@4ax.com...
>>
>> Ja.
>> Die funny ding van die KKK is dat hulle lakens dra op gehieme
>> byeenkomste waar net hulle is!

Hulle vergaderings is nie privaat nie. Meeste trek eers die doeke oor
hulle koppe met die aanvang van die seremonies en is heeltemal sigbaar
voor die tyd. Ek dink egter steeds dis snaaks. Die waarheid is dat die
kleredrag al etlike eeue met die mensdom is. Hulle seremonies kom uit
die ou dae van kruistogte en goed. Ken nie die hele geskiedenis nie
maar dele van die geskiedenis kan in Spanje en in Suid Amerika gevind
word waar die seremonies nie heeltemal so euwel is nie...

Groetnis
Vorige onderwerp: Nuwe WAP wat beter werk
Volgende onderwerp: Telkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 17:33:21 MGT 2024