Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Christians in ERITREA
Re: Christians in ERITREA [boodskap #94799] So, 11 Julie 2004 11:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nie verbaas nie. Soos elke Jan Rap en sy/haar maat Gospel sing sodra
hulle nie meer plate kan verkoop nie.
Miskien moet hulle ons gospelsangers ook in die tronk stop. Kan net goed
wees vir almal betrokke:))
--
Groetnis
Annette

"b t" skryf in boodskap news:13560-40F11B47-112@storefull-3317.bay.webtv.net...
>
> Eritrea
>
> Escalating a two-year government crackdown against Christians,
> police recently jailed three prominent pastors and a popular Christian
> singer.
>
> To date, none of the believers have been charged as required by law
> within 48 hours of arrest, Compass Direct reported.
>
> Haile Naizgi, chairman of the Full Gospel Church,
> and Dr. Kifle Gebremeskel, chairman of the Eritrean Evangelical
> Alliance,
> were arrested at their homes in Asmara on May 23.
>
> Four days later, Tesfatsion Hagos, pastor of the Rema Evangelical Church
> in Asmara,
> was arrested while visiting the port city of Massawa.
>
> Helen Berhane, 29, who recently released an album of music popular among
> youth,
> was incarcerated on May 13 in a shipping container at the Mai Serwa
> military camp.
>
> A member of Rema Church, Berhane has reportedly refused demands that she
> sign a paper recanting her faith
> and that she stop participating in Christian activities, Compass
> reported.
>
> At least 400 evangelicals of minority denominations are currently
> imprisoned for their faith.
> Many are teenagers, some are children, and a few are elderly.
>
> Amnesty International issued a 45-page report on the Eastern African
> nation on May 19 that said:
> "Religious persecution has intensified, targeting minority Christian
> religions.
>
> The authorities [have] cracked down on the minority churches,
> breaking into religious services in church premises or private homes,
>
> confiscating Bibles and musical instruments,
> arresting and beating church members on the spot,
> and torturing them later in military detention centers."
>
Re: Christians in ERITREA [boodskap #94808 is 'n antwoord op boodskap #94799] Ma, 12 Julie 2004 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel ja, baie gospel sangers is skatryk. Blykbaar is dit 'n baie winsgewende
beroep. Ek hou van iemand soos
Jannie du Toit. Hy is nie 'n gospel sanger nie, alhoewel hy ook geestelike
liedere sing. Jissie, maar daardie is 'n agtermekaar mens. Ek het vir hom
baie agting.
Re: Christians in ERITREA [boodskap #94828 is 'n antwoord op boodskap #94808] Ma, 12 Julie 2004 20:05 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
My eerste Gospel CD kom eersdaags uit......

"Spencer" skryf in boodskap news:iWsIc.10068$LT3.378035@news.xtra.co.nz...
> Wel ja, baie gospel sangers is skatryk. Blykbaar is dit 'n baie winsgewende
> beroep. Ek hou van iemand soos
> Jannie du Toit. Hy is nie 'n gospel sanger nie, alhoewel hy ook geestelike
> liedere sing. Jissie, maar daardie is 'n agtermekaar mens. Ek het vir hom
> baie agting.
>
Vorige onderwerp: Zimbabwe huursoldate se leier beloof hulp aan Zim indien nie uitgelewer
Volgende onderwerp: simpele ingils
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 22:22:49 MGT 2024