Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo
Hallo [boodskap #94595] Sa, 03 Julie 2004 18:43 na volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dit is die (sowat) vierde keer
wat ek hier deur julle sitkamervenster loer.
Julle stel teleur vandag. Die ander kere
het julle mekaar in die hare gevlieg sonder
werklike provokasie, en vandag, lyk almal
half verskonend. Ek was besig om op
televisie 'n louwarm debat dop te hou,
en dink toe dat ek hier by julle groep
meer agressie as daar gesien het.
Het julle nou kalmeerpille gedrink?

Kawa
Re: Hallo [boodskap #94602 is 'n antwoord op boodskap #94595] Sa, 03 Julie 2004 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4798
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Kawa" skryf

> Het julle nou kalmeerpille gedrink?

Nou is dit bietjie meer na jou
smaak?

Tant Hessie van Agtertang
Re: Hallo [boodskap #94605 is 'n antwoord op boodskap #94602] Sa, 03 Julie 2004 22:01 Na vorige boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 03 Jul 2004 21:42:16 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Kawa" skryf
>
>> Het julle nou kalmeerpille gedrink?
>
> Nou is dit bietjie meer na jou
> smaak?
>
> Tant Hessie van Agtertang
>

Ja, dit is tog waarvoor ek weer by een van die stoele ingeskuif het.
Tant Hessie, sê jy? Dog jy's een van Hillbrow se knuckeldustermanne.
Is dit waar jy bly?

Kawa
Vorige onderwerp: 10:4
Volgende onderwerp: Namplase...'n nuwe voorstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 14:19:13 MGT 2024