Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Misère " deur A.G. VISSER
" Misère " deur A.G. VISSER [boodskap #94022] Sa, 12 Junie 2004 01:43
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Misère
A.G. Visser

In die eerste instansie, wie sou nou kon dink,
Dat die liefde iets is so beroerd ongestadig?
Dat die hand wat uit gulde bokale laat drink,
In die eerste instansie, wie sou nou kon dink
Dat dit eendag nog edik en gal weer sal skink,
Ongevoelig meedoënloos, wreed, ongenadig?
In die eerste instansie, wie sou nou kon dink
Dat die liefdee iets is so beroerd ongestadig?
Vorige onderwerp: " Die oue wilg " deur TOTIUS
Volgende onderwerp: " Die dye trek die dye aan " deur NP van Wyk LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 11:19:01 MGT 2024