Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Ou gedig/lied gesoek
Ou gedig/lied gesoek [boodskap #92680] Vr, 07 Mei 2004 20:23 na volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ken iemand `n ou gedig/lied met die naam van Josefslied? `n Ou antie
van my het die ding in haar kop, maar kan nie die woorde mooi onthou
nie en maak my nou klaar om dit uit te vind. dit moes seker vroeer
jare in nederlands gewees het. Hier is wat sy kan onthou:

Ver van Hebrons groene dale,
sien wij jonge Josef dwale
In het woeste veld alleen
in het woeste veld alleen

Ver van die huis van syne vader
hom een vreemd man kwam nader
in het woeste veld alleen
in het woeste veld alleen.....

Kan iemand dalk help? Die ding het blykbaar 12 verse gehad.

Dankie
Chrisjolette
Re: Ou gedig/lied gesoek [boodskap #92766 is 'n antwoord op boodskap #92680] Di, 11 Mei 2004 12:26 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Probeer

http://www.google.com/search?q=Josefslied

maar`dit gaan jou geld kos ...

chrisjo...@yahoo.com (Chrisjolette) skryf in boodskap news:...
> Ken iemand `n ou gedig/lied met die naam van Josefslied? `n Ou antie
> van my het die ding in haar kop, maar kan nie die woorde mooi onthou
> nie en maak my nou klaar om dit uit te vind. dit moes seker vroeer
> jare in nederlands gewees het. Hier is wat sy kan onthou:
>
> Ver van Hebrons groene dale,
> sien wij jonge Josef dwale
> In het woeste veld alleen
> in het woeste veld alleen
>
> Ver van die huis van syne vader
> hom een vreemd man kwam nader
> in het woeste veld alleen
> in het woeste veld alleen.....
>
> Kan iemand dalk help? Die ding het blykbaar 12 verse gehad.
>
> Dankie
> Chrisjolette
Vorige onderwerp: " Die lewe is 'n grenshotel " deur HENNIE AUCAMP
Volgende onderwerp: " Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:04:25 MGT 2024