Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Gesoek - Afr Musiek
Gesoek - Afr Musiek [boodskap #9239] Di, 29 April 1997 00:00
Pieter Bos  is tans af-lyn  Pieter Bos
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek is opsoek na titels, woorde, musiek, name van Afrikaanse musiek
kunstenaars van die 30's en die 40's. Enige iemand wat sulke inligting het
of weet wie ek kan kontak - dit sal waardeer word.

Selfs al weet jy net van 'n kunstenaar of ken jy 'n liedjie se titel, laat
weet my asb.

Pieter
Vorige onderwerp: 'n Lied vir BEGINNER-STUDENTE van Afrikaans
Volgende onderwerp: 'n Lied vir Beginner-studente van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:36:37 MGT 2024