Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: Lost in Translation
Fliek: Lost in Translation [boodskap #92048] Vr, 09 April 2004 06:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het verlede week die prent gesien - heel genotvol, en so tekenend wat elke
liewe dag gebeur - twee vreemdelinge wat bymekaar betrokke raak in 'n
vreemde hotel, en dan weer weggaan, sonder om mekaar ooit weer te sien.

--
Annette
Re: Fliek: Lost in Translation [boodskap #92053 is 'n antwoord op boodskap #92048] Vr, 09 April 2004 21:44 Na vorige boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie vattigheid aan Bill Murray nie, weet nie hoekom nie. Het jy die
deelgesien op die einde waar sy in sy oor fluister? Dit is die 60 miljoen
dollar vraag, almal wil weet wat sy gese het, maar sy swyg. Ek sal dit
eendag kyk as dit op Pay per View uitkom.

Elllie

"Annette" skryf in boodskap news:c55hbo$5hc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het verlede week die prent gesien - heel genotvol, en so tekenend wat elke
> liewe dag gebeur - twee vreemdelinge wat bymekaar betrokke raak in 'n
> vreemde hotel, en dan weer weggaan, sonder om mekaar ooit weer te sien.
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: The Passion
Volgende onderwerp: DSTV Indian
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:16:17 MGT 2024