Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER
" Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92007] Ma, 05 April 2004 23:31 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
A.G. Visser

Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand

Daar is net een Kaapstad so pragtig gelee,
Daar waar Tafelberg staan met een voet in die see;
Waar skepe soos seevoëls krioel oor die baai
En die seebries so fris uit die noordweste waai!
Maar as ou Van Donk teen die berghange rook
En die ou "Kaapse Dokter" op Duiwelskop spook,
Dan sê ek: Kollega, 'k gaan weer na my land,
Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.

Die noointjies lyk liefies in Adderleystraat,
En jy sien hul daar drentel van vroeg af tot laat;
Hul 's vrind'lik 'n vreemdeling hier by die see
So 'n insage in die verborg'ne te gee!
Ek wonder my steeds wat ons Doom'nee sou sê,
As die meisies by ons so min klere moes hê!
Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92010 is 'n antwoord op boodskap #92007] Di, 06 April 2004 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waar hang Heidelberg aan die Suikerbosrand?

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:P%lcc.41372$RfJ.22006@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> A.G. Visser
>
> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand
>
> Daar is net een Kaapstad so pragtig gelee,
> Daar waar Tafelberg staan met een voet in die see;
> Waar skepe soos seevoëls krioel oor die baai
> En die seebries so fris uit die noordweste waai!
> Maar as ou Van Donk teen die berghange rook
> En die ou "Kaapse Dokter" op Duiwelskop spook,
> Dan sê ek: Kollega, 'k gaan weer na my land,
> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>
> Die noointjies lyk liefies in Adderleystraat,
> En jy sien hul daar drentel van vroeg af tot laat;
> Hul 's vrind'lik 'n vreemdeling hier by die see
> So 'n insage in die verborg'ne te gee!
> Ek wonder my steeds wat ons Doom'nee sou sê,
> As die meisies by ons so min klere moes hê!
> Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92014 is 'n antwoord op boodskap #92010] Di, 06 April 2004 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Heidelberg is in die Suikerbosrand
On Tue, 06 Apr 2004 13:40:59 +0200, Max wrote:

> Waar hang Heidelberg aan die Suikerbosrand?
>
> Max____________________________
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:P%lcc.41372$RfJ.22006@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>> A.G. Visser

>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand

>> Daar is net een Kaapstad so pragtig gelee,
>> Daar waar Tafelberg staan met een voet in die see;
>> Waar skepe soos seevoëls krioel oor die baai
>> En die seebries so fris uit die noordweste waai!
>> Maar as ou Van Donk teen die berghange rook
>> En die ou "Kaapse Dokter" op Duiwelskop spook,
>> Dan sê ek: Kollega, 'k gaan weer na my land,
>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.

>> Die noointjies lyk liefies in Adderleystraat,
>> En jy sien hul daar drentel van vroeg af tot laat;
>> Hul 's vrind'lik 'n vreemdeling hier by die see
>> So 'n insage in die verborg'ne te gee!
>> Ek wonder my steeds wat ons Doom'nee sou sê,
>> As die meisies by ons so min klere moes hê!
>> Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92015 is 'n antwoord op boodskap #92014] Di, 06 April 2004 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is dit 'n berg of die dorp?

Max____________________________

"Chris" <
> Heidelberg is in die Suikerbosrand
> On Tue, 06 Apr 2004 13:40:59 +0200, Max wrote:
>
>> Waar hang Heidelberg aan die Suikerbosrand?
>>
>> Max____________________________
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:P%lcc.41372$RfJ.22006@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>>> A.G. Visser
>
>>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand
>
>>> Daar is net een Kaapstad so pragtig gelee,
>>> Daar waar Tafelberg staan met een voet in die see;
>>> Waar skepe soos seevoëls krioel oor die baai
>>> En die seebries so fris uit die noordweste waai!
>>> Maar as ou Van Donk teen die berghange rook
>>> En die ou "Kaapse Dokter" op Duiwelskop spook,
>>> Dan sê ek: Kollega, 'k gaan weer na my land,
>>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>
>>> Die noointjies lyk liefies in Adderleystraat,
>>> En jy sien hul daar drentel van vroeg af tot laat;
>>> Hul 's vrind'lik 'n vreemdeling hier by die see
>>> So 'n insage in die verborg'ne te gee!
>>> Ek wonder my steeds wat ons Doom'nee sou sê,
>>> As die meisies by ons so min klere moes hê!
>>> Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
>>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>
>
>
>
>
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92016 is 'n antwoord op boodskap #92015] Di, 06 April 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Heidelberg in die gedig is 'n dorpie in Gauteng, reg langs Suikerbosrand
natuur reservaat. Ek sien daar's 'n Heidelberg in die Weskaap, maar dis
baie, baie ver van Suikerbosrand af :)

E

"Max" skryf in boodskap news:4072ab08$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Is dit 'n berg of die dorp?
>
> Max____________________________
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92017 is 'n antwoord op boodskap #92015] Di, 06 April 2004 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Heidelberg is 'n dorp so 45km Suid-Oos van af Johannesburg oppad Durban
toe op die N3 aan die voet van die Suikerbosrand. Die Suikerbosrand natuur
reservaat is ook daar geleë

On Tue, 06 Apr 2004 15:00:48 +0200, Max wrote:

> Is dit 'n berg of die dorp?
>
> Max____________________________
>
> "Chris" > Heidelberg is in die Suikerbosrand
>> On Tue, 06 Apr 2004 13:40:59 +0200, Max wrote:

>>> Waar hang Heidelberg aan die Suikerbosrand?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:P%lcc.41372$RfJ.22006@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>>>> A.G. Visser
>>
>>>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand
>>
>>>> Daar is net een Kaapstad so pragtig gelee,
>>>> Daar waar Tafelberg staan met een voet in die see;
>>>> Waar skepe soos seevoëls krioel oor die baai
>>>> En die seebries so fris uit die noordweste waai!
>>>> Maar as ou Van Donk teen die berghange rook
>>>> En die ou "Kaapse Dokter" op Duiwelskop spook,
>>>> Dan sê ek: Kollega, 'k gaan weer na my land,
>>>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>>
>>>> Die noointjies lyk liefies in Adderleystraat,
>>>> En jy sien hul daar drentel van vroeg af tot laat;
>>>> Hul 's vrind'lik 'n vreemdeling hier by die see
>>>> So 'n insage in die verborg'ne te gee!
>>>> Ek wonder my steeds wat ons Doom'nee sou sê,
>>>> As die meisies by ons so min klere moes hê!
>>>> Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
>>>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>>
>>
>>
>>
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92018 is 'n antwoord op boodskap #92017] Di, 06 April 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Okay, dankie. (Ook aan Elaine)

Ek weet waar Heidelberg is, maar het nie van Suikerbosrand geweet nie...
Daarom dat ek bietjie verdwaal was!

Watse goeie goed het al uit Heidelberg (Gauteng) gekom dat Visser sê:

"Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand."

Max____________________________

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.04.06.13.39.31.246472@netscape.net...
> Heidelberg is 'n dorp so 45km Suid-Oos van af Johannesburg oppad Durban
> toe op die N3 aan die voet van die Suikerbosrand. Die Suikerbosrand natuur
> reservaat is ook daar gele�
>
> On Tue, 06 Apr 2004 15:00:48 +0200, Max wrote:
>
>> Is dit 'n berg of die dorp?
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Chris" >> Heidelberg is in die Suikerbosrand
>>> On Tue, 06 Apr 2004 13:40:59 +0200, Max wrote:
>
>>>> Waar hang Heidelberg aan die Suikerbosrand?
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:P%lcc.41372$RfJ.22006@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>>>> > A.G. Visser
>>>
>>>> > Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand
>>>
>>>> > Daar is net een Kaapstad so pragtig gelee,
>>>> > Daar waar Tafelberg staan met een voet in die see;
>>>> > Waar skepe soos seevoëls krioel oor die baai
>>>> > En die seebries so fris uit die noordweste waai!
>>>> > Maar as ou Van Donk teen die berghange rook
>>>> > En die ou "Kaapse Dokter" op Duiwelskop spook,
>>>> > Dan sê ek: Kollega, 'k gaan weer na my land,
>>>> > Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>>>
>>>> > Die noointjies lyk liefies in Adderleystraat,
>>>> > En jy sien hul daar drentel van vroeg af tot laat;
>>>> > Hul 's vrind'lik 'n vreemdeling hier by die see
>>>> > So 'n insage in die verborg'ne te gee!
>>>> > Ek wonder my steeds wat ons Doom'nee sou sê,
>>>> > As die meisies by ons so min klere moes hê!
>>>> > Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
>>>> > Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand.
>>>
>>>
>>>
>>>
>
>
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92019 is 'n antwoord op boodskap #92018] Di, 06 April 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:))) Visser praat van die meisies wat so "halfkaal" rondloop in die Kaap,
en vergelyk hulle dan met die meer "kuise" meisies van Heidelberg. Hy wys
maar net die verskille tussen die twee plekke uit. Volgens hom het die
meisies van Heidelberg bietjie meer verstand omdat hulle hulself darem nog
behoorlik bedek. Dis wat ek op skool geleer is in elk geval - dalk is ek
verkeerd.

E

"Max" skryf in boodskap news:4072b59f$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Okay, dankie. (Ook aan Elaine)
>
> Ek weet waar Heidelberg is, maar het nie van Suikerbosrand geweet nie...
> Daarom dat ek bietjie verdwaal was!
>
> Watse goeie goed het al uit Heidelberg (Gauteng) gekom dat Visser sê:
>
> "Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand."
>
> Max____________________________
Re: " Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand " deur A.G. VISSER [boodskap #92020 is 'n antwoord op boodskap #92019] Di, 06 April 2004 14:06 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Visser sê:
"Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand."

Max sê:
Gelukkig het hul nog baie verstand
Waar ou Tafelberg hang, naby Cliftonstrand.

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c4ud3l$q31$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Visser praat van die meisies wat so "halfkaal" rondloop in die Kaap,
> en vergelyk hulle dan met die meer "kuise" meisies van Heidelberg. Hy wys
> maar net die verskille tussen die twee plekke uit. Volgens hom het die
> meisies van Heidelberg bietjie meer verstand omdat hulle hulself darem nog
> behoorlik bedek. Dis wat ek op skool geleer is in elk geval - dalk is ek
> verkeerd.
>
> E
>
>
> "Max" wrote in message
> news:4072b59f$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Okay, dankie. (Ook aan Elaine)
>>
>> Ek weet waar Heidelberg is, maar het nie van Suikerbosrand geweet nie...
>> Daarom dat ek bietjie verdwaal was!
>>
>> Watse goeie goed het al uit Heidelberg (Gauteng) gekom dat Visser sê:
>>
>> "Gelukkig het hul nog 'n bietjie verstand
>> Waar ou Heidelberg hang aan die Suikerbosrand."
>>
>> Max____________________________
>
Vorige onderwerp: " Die oue wilg " deur TOTIUS
Volgende onderwerp: Totius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 06:08:08 MGT 2024