Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Wie se geld?
Wie se geld? [boodskap #91998] Ma, 05 April 2004 09:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie se geld betaal vir die volkleur volblad advertensies in al die groot
koerante die afgelope naweek - waar die familie almal bedank vir die
ondersteuning tydens die dood van Dullah Omar? Die landswapen en Dept van
Vervoer onderaan gee 'n goeie aanduiding.
--
Annette
Re: Wie se geld? [boodskap #91999 is 'n antwoord op boodskap #91998] Ma, 05 April 2004 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy 'n idee wat kos 'n volbladadvertensie in 'n koerant soos Rapport?
Ongeveer R125 000 as ek reg onthou! Tereg vra jy: Wie betaal? Seker
maar die regering!

"Annette" skryf in boodskap news:c4r96v$p08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie se geld betaal vir die volkleur volblad advertensies in al die groot
> koerante die afgelope naweek - waar die familie almal bedank vir die
> ondersteuning tydens die dood van Dullah Omar? Die landswapen en Dept van
> Vervoer onderaan gee 'n goeie aanduiding.
> --
> Annette
>
Re: Wie se geld? [boodskap #92002 is 'n antwoord op boodskap #91998] Ma, 05 April 2004 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - kontak die koerant en vra hulle. Dit behoort tog nie as
vertroulike inligting geag te word nie?
Re: Wie se geld? [boodskap #92005 is 'n antwoord op boodskap #91999] Ma, 05 April 2004 18:28 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nee swaer - ek en jy - die 20% wat belasting betaal - wat heel
moontlik nie eers vir die regering gestem het nie - betaal!

"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Het jy 'n idee wat kos 'n volbladadvertensie in 'n koerant soos Rapport?
> Ongeveer R125 000 as ek reg onthou! Tereg vra jy: Wie betaal? Seker
> maar die regering!
> "Annette" wrote in message
> news:c4r96v$p08$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie se geld betaal vir die volkleur volblad advertensies in al die groot
>> koerante die afgelope naweek - waar die familie almal bedank vir die
>> ondersteuning tydens die dood van Dullah Omar? Die landswapen en Dept van
>> Vervoer onderaan gee 'n goeie aanduiding.
>> --
>> Annette
>>
>>
>>
Vorige onderwerp: Is daar geld of nie?
Volgende onderwerp: Loodsing van eie Geldstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:30:08 MGT 2024