Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » The lion sleeps tonight
The lion sleeps tonight [boodskap #90462] Di, 17 Februarie 2004 20:31 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit êrens op 'n CD
maar kan dit nie vind nie.
Die 'Tokens' se weergawe.
Ek het ander weergawes
op my CD's gekry, maar
weet nie wat ek met die
Tokens s'n gedoen het nie.

Het enigeen van julle dit vir
my asseblief.

DD
Re: The lion sleeps tonight [boodskap #90463 is 'n antwoord op boodskap #90462] Di, 17 Februarie 2004 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Feb 2004 22:31:23 +0200, DD wrote:
>
> Ek het dit êrens op 'n CD
> maar kan dit nie vind nie.
> Die 'Tokens' se weergawe.
> Ek het ander weergawes
> op my CD's gekry, maar
> weet nie wat ek met die
> Tokens s'n gedoen het nie.
>
> Het enigeen van julle dit vir
> my asseblief.
>
> DD
>

En ek praat nie van die woorde nie, dit het ek.
Ek wil die lied gesing deur hulle hê.
Re: The lion sleeps tonight [boodskap #90466 is 'n antwoord op boodskap #90462] Wo, 18 Februarie 2004 02:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor dit nogal nou en dan op tv advertensies hier. As ek daardie eerste
paar note hoor, 'n the jungle, the lonely junngle the lion sleeps tonight,
dan kry ek sommer hoendervleis.

Ellie

"DD" skryf in boodskap news:3bu430prrdhskdecrgt685kr71jmb7bbm6@4ax.com...
>
> Ek het dit êrens op 'n CD
> maar kan dit nie vind nie.
> Die 'Tokens' se weergawe.
> Ek het ander weergawes
> op my CD's gekry, maar
> weet nie wat ek met die
> Tokens s'n gedoen het nie.
>
> Het enigeen van julle dit vir
> my asseblief.
>
> DD
>
Re: The lion sleeps tonight [boodskap #90470 is 'n antwoord op boodskap #90466] Wo, 18 Februarie 2004 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou verwag dat jy ten minste in trane sou uitbars:))
Ek hoop dit is 'n heerlike dag daar julle soos wat dit hier is.
Van liedjies gepraat, blykbaar sing Dozi op sy nuutste plaat Briels.

--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:6NzYb.9487$W74.1426@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Ek hoor dit nogal nou en dan op tv advertensies hier. As ek daardie eerste
> paar note hoor, 'n the jungle, the lonely junngle the lion sleeps tonight,
> dan kry ek sommer hoendervleis.
>
> Ellie
>
> "DD" wrote in message
> news:3bu430prrdhskdecrgt685kr71jmb7bbm6@4ax.com...
>>
>>
>> Ek het dit êrens op 'n CD
>> maar kan dit nie vind nie.
>> Die 'Tokens' se weergawe.
>> Ek het ander weergawes
>> op my CD's gekry, maar
>> weet nie wat ek met die
>> Tokens s'n gedoen het nie.
>>
>> Het enigeen van julle dit vir
>> my asseblief.
>>
>> DD
>>
>
Re: The lion sleeps tonight [boodskap #90474 is 'n antwoord op boodskap #90470] Wo, 18 Februarie 2004 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het hulle nou moeg geword om Koos Dup te sing?

Max____________________________

"Annette"
> Van liedjies gepraat, blykbaar sing Dozi op sy nuutste plaat Briels.
Re: Huil, Huil [boodskap #90493 is 'n antwoord op boodskap #90470] Wo, 18 Februarie 2004 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Nude - is dit waar wat hulle van jou ma sê?
Re: Huil, Huil [boodskap #90496 is 'n antwoord op boodskap #90493] Wo, 18 Februarie 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy bedoel dat sy op die stasie hoereer om geld te kry om sy pa uit die tronk
te bail?

Max____________________________

"Jonas"
> Hi Nude - is dit waar wat hulle van jou ma sê?
>
Re: The lion sleeps tonight [boodskap #90506 is 'n antwoord op boodskap #90466] Wo, 18 Februarie 2004 17:40 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2004 02:06:58 GMT, "Ellie" wrote:

> Ek hoor dit nogal nou en dan op tv advertensies hier. As ek daardie eerste
> paar note hoor, 'n the jungle, the lonely junngle the lion sleeps tonight,
> dan kry ek sommer hoendervleis.
>
> Ellie
>

THE LION SLEEPS TONIGHT

In the jungle the mighty jungle
The lion sleeps tonight
In the jungle the quiet jungle
The lion sleeps tonight

In the village the peaceful village
The lion sleeps tonight.
In the village the quiet village
The lion sleeps tonight

Hush my darling don't fear my darling
The lion sleeps tonight.
Hush my darling don't fear my darling
The lion sleeps tonight
Vorige onderwerp: Een Liedjie wonders
Volgende onderwerp: Opera
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:54:04 MGT 2024