Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON
" Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON [boodskap #89985] Wo, 04 Februarie 2004 19:24 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Thomas Deacon

Bergtonteldoosbos

die bergtonteldoosbos
maak lyflattige dinge
uut jou hart uut los
as jy sy droog-
word blare vat
geselstwak met jou
maters rook
dan wil jy graafbeen
van die bok se
bladlyf vat
en net soos simson
tontel uut'ie
slegman
slaat
Re: " Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON [boodskap #90002 is 'n antwoord op boodskap #89985] Do, 05 Februarie 2004 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat se twak is dit nou weer hierdie?

Max____________________________

"@rogers.com"
> Thomas Deacon
>
> Bergtonteldoosbos
>
> die bergtonteldoosbos
> maak lyflattige dinge
> uut jou hart uut los
> as jy sy droog-
> word blare vat
> geselstwak met jou
> maters rook
> dan wil jy graafbeen
> van die bok se
> bladlyf vat
> en net soos simson
> tontel uut'ie
> slegman
> slaat
>
Re: " Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON [boodskap #90014 is 'n antwoord op boodskap #89985] Do, 05 Februarie 2004 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar kon die Deacon vandaan - dis 'n baie bekende van daar uit die
Oos-Kaap - 1820 Settelaars se van die Deacons. ?
Re: " Bergtonteldoosbos " deur THOMAS DEACON [boodskap #90023 is 'n antwoord op boodskap #90002] Do, 05 Februarie 2004 17:15 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Wat se twak is dit nou weer hierdie?

Reflekteer jou vraag op die gehalte van
die gedig, of wil jy weet van watter
dwelmmiddel hulle hier praat?

Gloudina
Vorige onderwerp: " Jy sê vir My : "Ou boetie..." deur C. LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: "Petrus " deur THOMAS DEACON
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:47:49 MGT 2024