Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Lied van die lappop " deur INGRID JONKER
" Lied van die lappop " deur INGRID JONKER [boodskap #89741] Sa, 31 Januarie 2004 04:40 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ingrid Jonker

Lied van die lappop

Ek is die lappop wat nie praat
en maak net op jou liefde staat

Saans lê ek blind en stil en doof
en lig nie meer my semel-hoof

My hande roer nie en my lyf
word met jou weggaan koud en styf

Sonder jou hulp kan ek nie loop:
jy het my sommerso gekoop

en sal my nog een Guy Fawkes-nag
goedmoeds verbrand en daaroor lag.

Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees.
Re: " Lied van die lappop " deur INGRID JONKER [boodskap #89787 is 'n antwoord op boodskap #89741] So, 01 Februarie 2004 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
http://www.bozzetto.com/Flash/Life.htm

"@rogers.com" schreef in bericht
news:dlGSb.80707$fgk.56569@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Ingrid Jonker
>
> Lied van die lappop
>
> Ek is die lappop wat nie praat
> en maak net op jou liefde staat
>
> Saans lê ek blind en stil en doof
> en lig nie meer my semel-hoof
>
> My hande roer nie en my lyf
> word met jou weggaan koud en styf
>
> Sonder jou hulp kan ek nie loop:
> jy het my sommerso gekoop
>
> en sal my nog een Guy Fawkes-nag
> goedmoeds verbrand en daaroor lag.
>
> Ek is die lappop sonder gees
> My pyn jou luid gevierde fees.
>
Re: " Lied van die lappop " deur INGRID JONKER [boodskap #89800 is 'n antwoord op boodskap #89787] So, 01 Februarie 2004 17:09 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Feb 2004 08:25:28 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> http://www.bozzetto.com/Flash/Life.htm
>

Slim mense, dié Bruno Bozzetto en Roberto Fratinni ou's, Paul.
Tot die kleur van die rowers is reg:-)

DD
Vorige onderwerp: Die Blomme - deur K in die Broek
Volgende onderwerp: " Jy sê vir My : "Ou boetie..." deur C. LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 02:29:02 MGT 2024