Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Een Liedjie wonders
Een Liedjie wonders [boodskap #89367] So, 18 Januarie 2004 15:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel van hulle is daar?

Tie a yellow ribbon - Tony Orlando en Dawn Bloom:))
I hate the nusic
What's the matter you
These boots are made for walking
Don't worry, be happy

Ek kan nie onthou dat die kunstenaars wat bg liedjies bekend genaak het
enige ander blywende bydraes gelewer het nie.
--
Annette
Re: Een Liedjie wonders [boodskap #89387 is 'n antwoord op boodskap #89367] Ma, 19 Januarie 2004 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe vir "I hate the music" het John Paul Young ook 'n groot hit gehad
met "Love is in the air".

En natuurlik "Yesterday's hero" (heel gepas!)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bueacm$koq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoeveel van hulle is daar?
> Tie a yellow ribbon - Tony Orlando en Dawn Bloom:))
> I hate the nusic
> What's the matter you
> These boots are made for walking
> Don't worry, be happy
>
> Ek kan nie onthou dat die kunstenaars wat bg liedjies bekend genaak het
> enige ander blywende bydraes gelewer het nie.
> --
> Annette
>
Re: Een Liedjie wonders [boodskap #89389 is 'n antwoord op boodskap #89367] Ma, 19 Januarie 2004 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"These boots" was, sover ek onthou, deur Nancy Sinatra gesing wat darem ook
"Something stupid" saam met Paps gesing het. Die perd wat "Don't worry, be
happy" gesing het, het nog 'n paar ander treffers ook gehad.

"Annette" skryf in boodskap news:bueacm$koq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoeveel van hulle is daar?
> Tie a yellow ribbon - Tony Orlando en Dawn Bloom:))
> I hate the nusic
> What's the matter you
> These boots are made for walking
> Don't worry, be happy
>
> Ek kan nie onthou dat die kunstenaars wat bg liedjies bekend genaak het
> enige ander blywende bydraes gelewer het nie.
> --
> Annette
>
Re: Een Liedjie wonders [boodskap #89392 is 'n antwoord op boodskap #89367] Ma, 19 Januarie 2004 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kyk gerus by www.onehitwondercentral.com vir 'n lys van liedjies vanaf die
50's tot die 90's

Annette skryf in boodskap news:bueacm$koq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoeveel van hulle is daar?
> Tie a yellow ribbon - Tony Orlando en Dawn Bloom:))
> I hate the nusic
> What's the matter you
> These boots are made for walking
> Don't worry, be happy
>
> Ek kan nie onthou dat die kunstenaars wat bg liedjies bekend genaak het
> enige ander blywende bydraes gelewer het nie.
> --
> Annette
>
Re: Een Liedjie wonders [boodskap #89400 is 'n antwoord op boodskap #89389] Ma, 19 Januarie 2004 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" wrote

Die perd wat "Don't worry, be
> happy" gesing het, het nog 'n paar ander treffers ook gehad.

Ek dink sy naam is Bobby McFerrin. Hy is
'n baie versatiele sanger, maar mens sien hom
nooit meer sing nie. Wat het van hom geword?

Gloudina
Re: Een Liedjie wonders [boodskap #89403 is 'n antwoord op boodskap #89400] Ma, 19 Januarie 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar was 'n rumour wat gesê het hy't selfmoord gepleeg.... Maar ek dink dat
dit net 'n grappie was...

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message news:CmROb.2379$7JB1.478@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Koot" wrote
>
> Die perd wat "Don't worry, be
>> happy" gesing het, het nog 'n paar ander treffers ook gehad.
>
> Ek dink sy naam is Bobby McFerrin. Hy is
> 'n baie versatiele sanger, maar mens sien hom
> nooit meer sing nie. Wat het van hom geword?
>
> Gloudina
>
Re: Een Liedjie wonders [boodskap #89413 is 'n antwoord op boodskap #89400] Di, 20 Januarie 2004 03:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - moet nooit weer die woord "versatiel" gebruik nie - dis die eerste
maal wat ek dit teenkom en dit laat my ril. Gebruik eerder veelsydig ...
Vorige onderwerp: Vragie vir TJ
Volgende onderwerp: The lion sleeps tonight
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:10:42 MGT 2024