Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG
" Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89369] So, 18 Januarie 2004 16:03 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antjie Krog

"I think I am the first" - Lady Anne op Tafelberg

skilder kan jy dit nie verf sal faal
in die oploop onder watervalle wat rag
van ravyn en klip rondom ons
pootstamp en stuif die berg sag
in die mis alles geborge mekaar by naam
gaan
tog gaan hoekom wag
want smal lyk ineens ons grinterige loopgraaf van taal

maar jou voete minsame bergstapper
in tamatiesokke en klimstewels
beweeg rustig van klip tot klip
vir my bysiende oë word die newels
draderig ons twee figuurtjies strek langs die hang
waar net wasem fyn veeg tussen rots en wang
vlekkerige heideveld proteas soos rugsakke voëls
waar my hande ook al vat jakker

ritssluitertjies kleur. die klim wis
alles tussen ons uit saam kom die slymspoor
van tong wat die berg verwoord
dunner dun klop my bloedspriet soos ons hoër
klim jou sekure voetstap altyddeur voor my
reën wat skedelnat keel-af gly
uit Platteklipkloof boor
die eerste wind om wat smal setlaar is

digter die roete - kaal
die afgronde du ons na mekaar
hoe kry ek jou altyd so onthou mede-pragpoëet?
want kyk alles is vernietigbaar
behalwe die tong waarteen ons strek
klein en die sagte douche wat strandlangs lek
besmeerde irisse in die reën jou oë allener waar
jou mond as tot nog toe ondraaglik sê die intimiteit van taal.

van bo kan jy alles potlood teken
lyk korrupsie net geniepsig
onreg tydelik die dorpie op sy ergste
slordig fraaipuntig
die kasteeltjie (o jee
dat luidkeels gesing is tot kranse antwoord gee
God save George our King is ontydig
van ons twee saam se eerste gedig die litteken)

ons nat klere voor die vuur dryf
ons deur lae isolasie langsaam woordeliks te breek
weet ek nie hoe bring ek hierdie reënblinde
tog onder nuwe woorde te berde móét dit kweek
tot behoud terselfdertyd
nie te vernietig die ademlose kosbaarheid
van skuil dig bymekaar en weet
hoe troosteloos dit verwoes tussen ons te skryf.
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89385 is 'n antwoord op boodskap #89369] Ma, 19 Januarie 2004 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gisteraand was Antjie op ons tv. Wat 'n simpel mens!!! Ek was sê
teleurgesteld...

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:s7yOb.96871$%wh.38852@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Antjie Krog
>
> "I think I am the first" - Lady Anne op Tafelberg
>
> skilder kan jy dit nie verf sal faal
> in die oploop onder watervalle wat rag
> van ravyn en klip rondom ons
> pootstamp en stuif die berg sag
> in die mis alles geborge mekaar by naam
> gaan
> tog gaan hoekom wag
> want smal lyk ineens ons grinterige loopgraaf van taal
>
> maar jou voete minsame bergstapper
> in tamatiesokke en klimstewels
> beweeg rustig van klip tot klip
> vir my bysiende oë word die newels
> draderig ons twee figuurtjies strek langs die hang
> waar net wasem fyn veeg tussen rots en wang
> vlekkerige heideveld proteas soos rugsakke voëls
> waar my hande ook al vat jakker
>
> ritssluitertjies kleur. die klim wis
> alles tussen ons uit saam kom die slymspoor
> van tong wat die berg verwoord
> dunner dun klop my bloedspriet soos ons hoër
> klim jou sekure voetstap altyddeur voor my
> reën wat skedelnat keel-af gly
> uit Platteklipkloof boor
> die eerste wind om wat smal setlaar is
>
> digter die roete - kaal
> die afgronde du ons na mekaar
> hoe kry ek jou altyd so onthou mede-pragpoëet?
> want kyk alles is vernietigbaar
> behalwe die tong waarteen ons strek
> klein en die sagte douche wat strandlangs lek
> besmeerde irisse in die reën jou oë allener waar
> jou mond as tot nog toe ondraaglik sê die intimiteit van taal.
>
> van bo kan jy alles potlood teken
> lyk korrupsie net geniepsig
> onreg tydelik die dorpie op sy ergste
> slordig fraaipuntig
> die kasteeltjie (o jee
> dat luidkeels gesing is tot kranse antwoord gee
> God save George our King is ontydig
> van ons twee saam se eerste gedig die litteken)
>
> ons nat klere voor die vuur dryf
> ons deur lae isolasie langsaam woordeliks te breek
> weet ek nie hoe bring ek hierdie reënblinde
> tog onder nuwe woorde te berde móét dit kweek
> tot behoud terselfdertyd
> nie te vernietig die ademlose kosbaarheid
> van skuil dig bymekaar en weet
> hoe troosteloos dit verwoes tussen ons te skryf.
>
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89386 is 'n antwoord op boodskap #89385] Ma, 19 Januarie 2004 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat het sy gedoen dat jy dink sy is simpel?
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:400ba0e2$0$331$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Gisteraand was Antjie op ons tv. Wat 'n simpel mens!!! Ek was sê
> teleurgesteld...
>
> Max____________________________
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:s7yOb.96871$%wh.38852@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>> Antjie Krog
>>
>> "I think I am the first" - Lady Anne op Tafelberg
>>
>> skilder kan jy dit nie verf sal faal
>> in die oploop onder watervalle wat rag
>> van ravyn en klip rondom ons
>> pootstamp en stuif die berg sag
>> in die mis alles geborge mekaar by naam
>> gaan
>> tog gaan hoekom wag
>> want smal lyk ineens ons grinterige loopgraaf van taal
>>
>> maar jou voete minsame bergstapper
>> in tamatiesokke en klimstewels
>> beweeg rustig van klip tot klip
>> vir my bysiende oë word die newels
>> draderig ons twee figuurtjies strek langs die hang
>> waar net wasem fyn veeg tussen rots en wang
>> vlekkerige heideveld proteas soos rugsakke voëls
>> waar my hande ook al vat jakker
>>
>> ritssluitertjies kleur. die klim wis
>> alles tussen ons uit saam kom die slymspoor
>> van tong wat die berg verwoord
>> dunner dun klop my bloedspriet soos ons hoër
>> klim jou sekure voetstap altyddeur voor my
>> reën wat skedelnat keel-af gly
>> uit Platteklipkloof boor
>> die eerste wind om wat smal setlaar is
>>
>> digter die roete - kaal
>> die afgronde du ons na mekaar
>> hoe kry ek jou altyd so onthou mede-pragpoëet?
>> want kyk alles is vernietigbaar
>> behalwe die tong waarteen ons strek
>> klein en die sagte douche wat strandlangs lek
>> besmeerde irisse in die reën jou oë allener waar
>> jou mond as tot nog toe ondraaglik sê die intimiteit van taal.
>>
>> van bo kan jy alles potlood teken
>> lyk korrupsie net geniepsig
>> onreg tydelik die dorpie op sy ergste
>> slordig fraaipuntig
>> die kasteeltjie (o jee
>> dat luidkeels gesing is tot kranse antwoord gee
>> God save George our King is ontydig
>> van ons twee saam se eerste gedig die litteken)
>>
>> ons nat klere voor die vuur dryf
>> ons deur lae isolasie langsaam woordeliks te breek
>> weet ek nie hoe bring ek hierdie reënblinde
>> tog onder nuwe woorde te berde móét dit kweek
>> tot behoud terselfdertyd
>> nie te vernietig die ademlose kosbaarheid
>> van skuil dig bymekaar en weet
>> hoe troosteloos dit verwoes tussen ons te skryf.
>>
>
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89391 is 'n antwoord op boodskap #89386] Ma, 19 Januarie 2004 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sy't sulke la-a-a-ang verhale as antwoorde op vrae gegee. Maar eintlik niks
gesê nie. Vir die SA oor klink sy miskien liberaal, maar ek's seker sy klink
soos 'n rassis vir die Nederlanders. Sy't vir mý soos 'n rassis geklink.

Dit het gegaan oor gedigte wat sy uit swart tale vertaal het in Afrikaans.

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bug86f$mp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou wat het sy gedoen dat jy dink sy is simpel?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:400ba0e2$0$331$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Gisteraand was Antjie op ons tv. Wat 'n simpel mens!!! Ek was sê
>> teleurgesteld...
>>
>> Max____________________________
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:s7yOb.96871$%wh.38852@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>> Antjie Krog
>>>
>>> "I think I am the first" - Lady Anne op Tafelberg
>>>
>>> skilder kan jy dit nie verf sal faal
>>> in die oploop onder watervalle wat rag
>>> van ravyn en klip rondom ons
>>> pootstamp en stuif die berg sag
>>> in die mis alles geborge mekaar by naam
>>> gaan
>>> tog gaan hoekom wag
>>> want smal lyk ineens ons grinterige loopgraaf van taal
>>>
>>> maar jou voete minsame bergstapper
>>> in tamatiesokke en klimstewels
>>> beweeg rustig van klip tot klip
>>> vir my bysiende oë word die newels
>>> draderig ons twee figuurtjies strek langs die hang
>>> waar net wasem fyn veeg tussen rots en wang
>>> vlekkerige heideveld proteas soos rugsakke voëls
>>> waar my hande ook al vat jakker
>>>
>>> ritssluitertjies kleur. die klim wis
>>> alles tussen ons uit saam kom die slymspoor
>>> van tong wat die berg verwoord
>>> dunner dun klop my bloedspriet soos ons hoër
>>> klim jou sekure voetstap altyddeur voor my
>>> reën wat skedelnat keel-af gly
>>> uit Platteklipkloof boor
>>> die eerste wind om wat smal setlaar is
>>>
>>> digter die roete - kaal
>>> die afgronde du ons na mekaar
>>> hoe kry ek jou altyd so onthou mede-pragpoëet?
>>> want kyk alles is vernietigbaar
>>> behalwe die tong waarteen ons strek
>>> klein en die sagte douche wat strandlangs lek
>>> besmeerde irisse in die reën jou oë allener waar
>>> jou mond as tot nog toe ondraaglik sê die intimiteit van taal.
>>>
>>> van bo kan jy alles potlood teken
>>> lyk korrupsie net geniepsig
>>> onreg tydelik die dorpie op sy ergste
>>> slordig fraaipuntig
>>> die kasteeltjie (o jee
>>> dat luidkeels gesing is tot kranse antwoord gee
>>> God save George our King is ontydig
>>> van ons twee saam se eerste gedig die litteken)
>>>
>>> ons nat klere voor die vuur dryf
>>> ons deur lae isolasie langsaam woordeliks te breek
>>> weet ek nie hoe bring ek hierdie reënblinde
>>> tog onder nuwe woorde te berde móét dit kweek
>>> tot behoud terselfdertyd
>>> nie te vernietig die ademlose kosbaarheid
>>> van skuil dig bymekaar en weet
>>> hoe troosteloos dit verwoes tussen ons te skryf.
>>>
>>
>
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89394 is 'n antwoord op boodskap #89391] Ma, 19 Januarie 2004 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar hoe kan sy 'n rassis wees as sy sulke moeite doen?
Haar lang antwoorde kom al van skooldae af - dis hoe sy is.
Ek dink nie sy is liberaal nie - maar sy is wel geneig om te goedgelowig te
wees soms.

--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:400ba7fa$0$320$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sy't sulke la-a-a-ang verhale as antwoorde op vrae gegee. Maar eintlik niks
> gesê nie. Vir die SA oor klink sy miskien liberaal, maar ek's seker sy klink
> soos 'n rassis vir die Nederlanders. Sy't vir mý soos 'n rassis geklink.
>
> Dit het gegaan oor gedigte wat sy uit swart tale vertaal het in Afrikaans.
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bug86f$mp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou wat het sy gedoen dat jy dink sy is simpel?
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:400ba0e2$0$331$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Gisteraand was Antjie op ons tv. Wat 'n simpel mens!!! Ek was sê
>>> teleurgesteld...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:s7yOb.96871$%wh.38852@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>>> Antjie Krog
>>>>
>>>> "I think I am the first" - Lady Anne op Tafelberg
>>>>
>>>> skilder kan jy dit nie verf sal faal
>>>> in die oploop onder watervalle wat rag
>>>> van ravyn en klip rondom ons
>>>> pootstamp en stuif die berg sag
>>>> in die mis alles geborge mekaar by naam
>>>> gaan
>>>> tog gaan hoekom wag
>>>> want smal lyk ineens ons grinterige loopgraaf van taal
>>>>
>>>> maar jou voete minsame bergstapper
>>>> in tamatiesokke en klimstewels
>>>> beweeg rustig van klip tot klip
>>>> vir my bysiende oë word die newels
>>>> draderig ons twee figuurtjies strek langs die hang
>>>> waar net wasem fyn veeg tussen rots en wang
>>>> vlekkerige heideveld proteas soos rugsakke voëls
>>>> waar my hande ook al vat jakker
>>>>
>>>> ritssluitertjies kleur. die klim wis
>>>> alles tussen ons uit saam kom die slymspoor
>>>> van tong wat die berg verwoord
>>>> dunner dun klop my bloedspriet soos ons hoër
>>>> klim jou sekure voetstap altyddeur voor my
>>>> reën wat skedelnat keel-af gly
>>>> uit Platteklipkloof boor
>>>> die eerste wind om wat smal setlaar is
>>>>
>>>> digter die roete - kaal
>>>> die afgronde du ons na mekaar
>>>> hoe kry ek jou altyd so onthou mede-pragpoëet?
>>>> want kyk alles is vernietigbaar
>>>> behalwe die tong waarteen ons strek
>>>> klein en die sagte douche wat strandlangs lek
>>>> besmeerde irisse in die reën jou oë allener waar
>>>> jou mond as tot nog toe ondraaglik sê die intimiteit van taal.
>>>>
>>>> van bo kan jy alles potlood teken
>>>> lyk korrupsie net geniepsig
>>>> onreg tydelik die dorpie op sy ergste
>>>> slordig fraaipuntig
>>>> die kasteeltjie (o jee
>>>> dat luidkeels gesing is tot kranse antwoord gee
>>>> God save George our King is ontydig
>>>> van ons twee saam se eerste gedig die litteken)
>>>>
>>>> ons nat klere voor die vuur dryf
>>>> ons deur lae isolasie langsaam woordeliks te breek
>>>> weet ek nie hoe bring ek hierdie reënblinde
>>>> tog onder nuwe woorde te berde móét dit kweek
>>>> tot behoud terselfdertyd
>>>> nie te vernietig die ademlose kosbaarheid
>>>> van skuil dig bymekaar en weet
>>>> hoe troosteloos dit verwoes tussen ons te skryf.
>>>>
>>>
>>
>
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89396 is 'n antwoord op boodskap #89394] Ma, 19 Januarie 2004 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sy maak geld daaruit, so ek sou dit nie moeite noem nie...

Ek het niks teen die vrou nie, maar ek en my vrou was altwee spyt dat ons na
die onderhoud gekyk het... Mens verloor respek vir idole as hulle so stupid
is...

Dit was wel lekker om Afrikaans op die tv te hoor.

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bugco4$opc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar hoe kan sy 'n rassis wees as sy sulke moeite doen?
> Haar lang antwoorde kom al van skooldae af - dis hoe sy is.
> Ek dink nie sy is liberaal nie - maar sy is wel geneig om te goedgelowig te
> wees soms.
>
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:400ba7fa$0$320$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Sy't sulke la-a-a-ang verhale as antwoorde op vrae gegee. Maar eintlik niks
>> gesê nie. Vir die SA oor klink sy miskien liberaal, maar ek's seker sy klink
>> soos 'n rassis vir die Nederlanders. Sy't vir mý soos 'n rassis geklink.
>>
>> Dit het gegaan oor gedigte wat sy uit swart tale vertaal het in Afrikaans.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bug86f$mp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou wat het sy gedoen dat jy dink sy is simpel?
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:400ba0e2$0$331$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Gisteraand was Antjie op ons tv. Wat 'n simpel mens!!! Ek was sê
>>>> teleurgesteld...
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:s7yOb.96871$%wh.38852@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>>> > Antjie Krog
>>>> >
>>>> > "I think I am the first" - Lady Anne op Tafelberg
>>>> >
>>>> > skilder kan jy dit nie verf sal faal
>>>> > in die oploop onder watervalle wat rag
>>>> > van ravyn en klip rondom ons
>>>> > pootstamp en stuif die berg sag
>>>> > in die mis alles geborge mekaar by naam
>>>> > gaan
>>>> > tog gaan hoekom wag
>>>> > want smal lyk ineens ons grinterige loopgraaf van taal
>>>> >
>>>> > maar jou voete minsame bergstapper
>>>> > in tamatiesokke en klimstewels
>>>> > beweeg rustig van klip tot klip
>>>> > vir my bysiende oë word die newels
>>>> > draderig ons twee figuurtjies strek langs die hang
>>>> > waar net wasem fyn veeg tussen rots en wang
>>>> > vlekkerige heideveld proteas soos rugsakke voëls
>>>> > waar my hande ook al vat jakker
>>>> >
>>>> > ritssluitertjies kleur. die klim wis
>>>> > alles tussen ons uit saam kom die slymspoor
>>>> > van tong wat die berg verwoord
>>>> > dunner dun klop my bloedspriet soos ons hoër
>>>> > klim jou sekure voetstap altyddeur voor my
>>>> > reën wat skedelnat keel-af gly
>>>> > uit Platteklipkloof boor
>>>> > die eerste wind om wat smal setlaar is
>>>> >
>>>> > digter die roete - kaal
>>>> > die afgronde du ons na mekaar
>>>> > hoe kry ek jou altyd so onthou mede-pragpoëet?
>>>> > want kyk alles is vernietigbaar
>>>> > behalwe die tong waarteen ons strek
>>>> > klein en die sagte douche wat strandlangs lek
>>>> > besmeerde irisse in die reën jou oë allener waar
>>>> > jou mond as tot nog toe ondraaglik sê die intimiteit van taal.
>>>> >
>>>> > van bo kan jy alles potlood teken
>>>> > lyk korrupsie net geniepsig
>>>> > onreg tydelik die dorpie op sy ergste
>>>> > slordig fraaipuntig
>>>> > die kasteeltjie (o jee
>>>> > dat luidkeels gesing is tot kranse antwoord gee
>>>> > God save George our King is ontydig
>>>> > van ons twee saam se eerste gedig die litteken)
>>>> >
>>>> > ons nat klere voor die vuur dryf
>>>> > ons deur lae isolasie langsaam woordeliks te breek
>>>> > weet ek nie hoe bring ek hierdie reënblinde
>>>> > tog onder nuwe woorde te berde móét dit kweek
>>>> > tot behoud terselfdertyd
>>>> > nie te vernietig die ademlose kosbaarheid
>>>> > van skuil dig bymekaar en weet
>>>> > hoe troosteloos dit verwoes tussen ons te skryf.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89399 is 'n antwoord op boodskap #89396] Ma, 19 Januarie 2004 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Ek het niks teen die vrou nie, maar ek en my vrou was altwee spyt dat ons na
> die onderhoud gekyk het... Mens verloor respek vir idole as hulle so
stupid

Max, kan jy asseblief spesifiek aanhaal wat sy
gesê het wat jou opgeval het as stupid. Ek is
geinteresseerd in wat sy gesê het oor die
onderwerp.
Ek het haar hier in Ottawa al in lewende lywe
sien praat. Ek dink sy loop gevaar om geykte
uitsprake te maak, asof sy die gehoor wil
kontrolleer. Maar dit kom maar seker as jy
'n publieke persoon word.

Gloudina
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89402 is 'n antwoord op boodskap #89399] Ma, 19 Januarie 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet bieg, ek kan nie meer letterlik onthou nie... Die aanbiedster het
haar telke male gevra wat haar swart vriende daarvan dink dat sy hulle
gedigte in Afr vertaal. Sy't nou nog nie geantwoord nie...

Sy't wel 'n lang verhaal vertel, wat eintlik nêrens heen lei nie.

Wat my veral gegrief het is dat sy elke antwoord begin het met "Die
wittes..." en dan later weer "Die swartes..." Dis hoekom ek sê dat sy vir my
soos 'n rassis geklink het.

Ek weet, eerlik gesê, nou nog nie wat sy eintlik aan die Nederlandse volk
wou sê nie...

Mens kan nie in tien minute die politieke situasie in SA aan vreemdelinge
verduidelik nie. T� veel mense probeer dit wel doen in tv onderhoude....

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:lkROb.2342$7JB1.608@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Max" wrote
>
>> Ek het niks teen die vrou nie, maar ek en my vrou was altwee spyt dat
ons
> na
>> die onderhoud gekyk het... Mens verloor respek vir idole as hulle so
> stupid
>
> Max, kan jy asseblief spesifiek aanhaal wat sy
> gesê het wat jou opgeval het as stupid. Ek is
> geinteresseerd in wat sy gesê het oor die
> onderwerp.
> Ek het haar hier in Ottawa al in lewende lywe
> sien praat. Ek dink sy loop gevaar om geykte
> uitsprake te maak, asof sy die gehoor wil
> kontrolleer. Maar dit kom maar seker as jy
> 'n publieke persoon word.
>
> Gloudina
>
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89404 is 'n antwoord op boodskap #89402] Ma, 19 Januarie 2004 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max wrote

Die aanbiedster het
> haar telke male gevra wat haar swart vriende daarvan dink dat sy hulle
> gedigte in Afr vertaal. Sy't nou nog nie geantwoord nie...

Maar dit was darem ook maar 'n bietjie
van 'n stupid vraag. óf Antjie kon sê hulle
hou daarvan óf sy moes sê sy weet nie.
Die aanbiedster het gekry wat sy gesoek
het. Dis nie die soort vrae wat mens oor
vertalings vra nie.

Gloudina
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89405 is 'n antwoord op boodskap #89402] Ma, 19 Januarie 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Wat my veral gegrief het is dat sy elke antwoord begin het met "Die
> wittes..." en dan later weer "Die swartes..." Dis hoekom ek sê dat sy vir my
> soos 'n rassis geklink het.

Ja, dit sou my ook gegrief het. En hier in Ottawa
het sy ook baie sulke sweeping statements gemaak
wat my gegrief het. Ek hou nie daarvan as mense
opmerkings oor "Afrikaners" maak en dan almal
uitmaak vir benepe verkrampte mense nie. Ek is
'n Afrikaner en daar is baie mense wat soos ek
dink en gedurende die apartheidsjare soos ek
gedink het. Wanneer Afrikaners self hulle soort
onderskat deur die laertjie te nou om hulle te trek,
dan grief dit my.

Gloudina
Re: " Lady Anne op Tafelberg " deur ANTJIE KROG [boodskap #89412 is 'n antwoord op boodskap #89385] Di, 20 Januarie 2004 03:37 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - as jy sê dat sy simpel is, dan sê jy net die halfte. Persoonlik glo ek
daar is 'n kognitiewe probleem - in terme van stabiliteit.
Vorige onderwerp: " Eilandgroep " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " salut d'amour " deur FANIE OLIVIER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:22:11 MGT 2024