Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Volkspele " deur LEON STRYDOM
" Volkspele " deur LEON STRYDOM [boodskap #88628] So, 28 Desember 2003 02:16
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Leon Strydom

Volkspele

o gotta ek soek
jou ek soek jou
o gotta ek soek

laat staan tog wat soek is
en puur is en skier is
vir wat jy kan kry

o hier is jy
diertjie my tiertjie
ou diertjie van my

o gotta ek soek
jou ek soek jou
o gotta ek soek
Vorige onderwerp: " Nuwejaarsdans " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Die Melkweg lê omhoog " deur R.K. BELCHER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 05:33:30 MGT 2024