Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Queen
Re: Queen [boodskap #88312 is 'n antwoord op boodskap #88270] Di, 16 Desember 2003 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou nie dat Mbeki ooit veel in SA is om die gevoel te kry van al die twak
wat hy praat nie? Is hierdie houding van hom nie juis dat hulle hom eerder
in die buiteland hou nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:brhmd5$1d6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag nee wat, op die oomblik laaik sy kiesers dit om te hoor dat MIV nie VIGS
> veroorsaak nie. Oor 5 jaar sal ons weer met hom praat, dan sal hy dalk sy
> storie verander :)
>
> E
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdab3a3.0@news1.mweb.co.za...
>> So sal ons bly wonder.....maar een ding weet ek, solank staatshoofde nie glo
>> aan die ernstigheid van die siekte nie, is daar geen hoop ook vir die
>> gepeupel nie. Miskien moet iemand vir Mbeki verduidelik dat dit sy KIESERS
>> is wat so omdop? Dalk sal hy dan lewe kry?
>
Re: Queen [boodskap #88334 is 'n antwoord op boodskap #88312] Di, 16 Desember 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, ou Mbeki wil maar net wys dat hy ook nou 'n "world traveller" is.
Hy't mos sy eie aerie so hy kan kom en gaan soos hy lekker kry. Dit is
immers nie lekker om so deur dood, siekte en armoede omring te wees nie - so
hy gaan waar dit nie so erg is nie, dan hoef hy niks daaraan te doen nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3fde98f5.0@news1.mweb.co.za...
> Nou nie dat Mbeki ooit veel in SA is om die gevoel te kry van al die twak
> wat hy praat nie? Is hierdie houding van hom nie juis dat hulle hom eerder
> in die buiteland hou nie?
Re: Queen [boodskap #88336 is 'n antwoord op boodskap #88194] Di, 16 Desember 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
AIDS of VIGS is ontdekt bij de apen mummies in Egypte. Apen hebben nu de
ziekte nog maar krijgen hem niet ( resistente geworden)
grt emmy

"Suidwester" skryf in boodskap news:3fd9c434.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het êrens gelees dat die ontstaan van die siekte onder chipanzees in
> midde-Afrika was? Of so vermoed hulle. Hoe sal mens ooit weet hoe ver
> terug was die mense wat doodgegaan het aan 'gewone' dinge soos
> longontsteking, swak hart, ens wel nie was oor 'n verswakte weerstand weens
> Vigs nie? Dat dit eers later naam gekry het. Ek weet van vele ou mense
> wat uigedroog het soos biltonge voor hulle dood is en doer op die plase het
> die mense maar sonder mediese hulp klaargekom. 'n Man het maar gesneuwel
> as sy tyd daar is en nie veel vrae gevra nie. Die dood was deel van die
> lewe. Nou word dit weer so en die makers van kiste kan nie voorbly op ons
> dorpe nie. Dis absoluut skrikwekkend om te dink wat nog kan gebeur as
> iemand nie vinnig met 'n plan kom nie. Ek stem saam met iemand hierbo dat
> ek simpatie het vir mense wat weens ongelukkige omstandighede die siekte
> optel [bloedoortappings, bloedstorting, ens.] Vir 'n man wat in 'n ander
> man se kringspier gaan rondkuier moet maar die moeilikheid vat soos dit kom
> en nie by my kom simpatie soek nie.
> "Elaine" wrote in message
> news:brcco6$or9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is nie seker van die 30's nie, maar ek het 'n boek gelees waar hulle in
>> die laat 60's bloed en navorsing van 'n 16-jarige seun gehou het omdat hulle
>> nie geweet het wat fout was met die arme laaitie nie. 20 jaar later onthou
>> 'n dokter van die saak en gaan grawe alles weer uit en daar kom hulle toe
>> agter die arme kind het VIGS gehad. So dit kan so ver terug soos die 60's
>> ge"trace" word.
>>
>> Moenie worry oor 20 jaar van nou af nie want daar gaan nagenoeg 18 miljoen
>> mense doodgaan in die volgende 5 jaar. Daar is blykbaar reeds iets soos 10
>> miljoen dood, maar ek sien nie 'n verskil in die bevolking nie, ons gaan dit
>> een van die dae begin voel wanneer al ons arbeid en geskoolde werkers begin
>> beswyk. Daar is klaar 'n groot krisis in Botswana omdat al hulle
>> onderwysers, dokters en prokureurs begin doodgaan. Botswana is nou gedwing
>> om dood a.g.v. VIGS in hulle jaarlikse begroting in te werk. Hulle is ook
>> die eerste Afrika land wat 'n ordentelike VIGS program het, met goeie medies
>> vir hulle mense wat MIV+ is.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message news:3fd9b056.0@news1.mweb.co.za...
>>> Het Vigs nie al sy ontstaan in die Dertigs gehad nie? Dit was net
>>> aanvanklik dat die agtermekaarkêrels meer vatbaar was oor die modus operandi
>>> en die liefde vir die stinker sy van die lewe. Toe begin die bal rol en
>>> tel sneeu op. Daar is mense wat werklik glo dat Afrika binne die volgende
>>> 20 jaar maar effe leeg gaan lyk.
>>
>
Re: Queen [boodskap #88337 is 'n antwoord op boodskap #88194] Di, 16 Desember 2003 11:42 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
AIDS of VIGS is ook ontdekt bij apen mummies in Egypte. Apen hebben nu de

Vorige onderwerp: Sokkietreffers No 6
Volgende onderwerp: Vragie vir TJ
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:49:14 MGT 2024