Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Reën in die Bosveld " deur D.J. OPPERMAN
" Reën in die Bosveld " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #87874] Wo, 03 Desember 2003 03:19
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman

Reën in die Bosveld

Lang maande lê die reënboog
in 'n miershoopgat gekrul,
blink en nat soos 'n voël se oog.

En winternagte as die steenuil fluit,
blaas 'n wit os op die rivier
dik mis teen riete en die walle uit.

Maar een middag bulk hy in die poort, swaai boos
sy horings oor die klowe,
en uit 'n miershoop vlieg die voël omhoog.
Vorige onderwerp: " Apocrypha XII " deur M.M. WALTERS
Volgende onderwerp: " Die boodskap aan Maria " deur NP van Wyk LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mar 30 00:24:09 MGT 2024