Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Ou grappie
Ou grappie [boodskap #86058] Do, 23 Oktober 2003 14:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat ek vandag weer onthou het.
Twee kypies wil onthou waar 'n maat vandaan kom:
Ag man!! Wat issit nou wier? Iets wat begin met 'n ef.
'n Ef?
Ja man - nou onthou ek - Efloun.:))

--
Annette
Re: Ou grappie [boodskap #86118 is 'n antwoord op boodskap #86058] Vr, 24 Oktober 2003 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Cute

"Annette" skryf in boodskap news:bn8opf$3k7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat ek vandag weer onthou het.
> Twee kypies wil onthou waar 'n maat vandaan kom:
> Ag man!! Wat issit nou wier? Iets wat begin met 'n ef.
> 'n Ef?
> Ja man - nou onthou ek - Efloun.:))
>
> --
> Annette
>
Re: Ou grappie [boodskap #86138 is 'n antwoord op boodskap #86058] Vr, 24 Oktober 2003 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Wat ek vandag weer onthou het.
> Twee kypies wil onthou waar 'n maat vandaan kom:
> Ag man!! Wat issit nou wier? Iets wat begin met 'n ef.
> 'n Ef?
> Ja man - nou onthou ek - Efloun.:))

Ek dink ek mis die grap hier. Tensy Efloun
Athlone is.

Gloudina
Re: Ou grappie [boodskap #86141 is 'n antwoord op boodskap #86138] Vr, 24 Oktober 2003 11:42 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek kan sien jy volg my raad - fokus op die humorsin ...

"@rogers.com" wrote in message news:p%7mb.273604$ko%.15363@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Annette wrote
>
>> Wat ek vandag weer onthou het.
>> Twee kypies wil onthou waar 'n maat vandaan kom:
>> Ag man!! Wat issit nou wier? Iets wat begin met 'n ef.
>> 'n Ef?
>> Ja man - nou onthou ek - Efloun.:))
>
> Ek dink ek mis die grap hier. Tensy Efloun
> Athlone is.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Annette........en meel!
Volgende onderwerp: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:35:08 MGT 2024