Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Die Swakste Verskoning
Die Swakste Verskoning [boodskap #86033] Do, 23 Oktober 2003 08:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
dommes wat die slimmes uitstem.
Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
frustrerend.
Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
--
Annette
Re: Die Swakste Verskoning [boodskap #86042 is 'n antwoord op boodskap #86033] Do, 23 Oktober 2003 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk die Britse weergawe van die show. Die SA weergawe is nie vir my goed
nie, die quiz master probeer te hard om soos die Britse eweknie "Anne" te
wees. Ek gee dit een seisoen - gaan net so vinnig en so hard duik soos "who
wants to be a millionaire."

E

"Annette" skryf in boodskap news:bn84ls$id2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
> dommes wat die slimmes uitstem.
> Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
> frustrerend.
> Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
> --
> Annette
>
Re: Die Swakste Verskoning [boodskap #86068 is 'n antwoord op boodskap #86042] Do, 23 Oktober 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Op "De zwakste schakel" het hulle ook so 'n rooikoptannie, maar sy kom ook
nie naby die ingelse een nie.

Max____________________________

"Elaine"
> Ek kyk die Britse weergawe van die show. Die SA weergawe is nie vir my goed
> nie, die quiz master probeer te hard om soos die Britse eweknie "Anne" te
> wees. Ek gee dit een seisoen - gaan net so vinnig en so hard duik soos "who
> wants to be a millionaire."
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn84ls$id2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
>> dommes wat die slimmes uitstem.
>> Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
>> frustrerend.
>> Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die Swakste Verskoning [boodskap #86076 is 'n antwoord op boodskap #86068] Do, 23 Oktober 2003 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dra sy ook 'n swart pakkie, swart steweltjies en loer oor 'n
swartraambrilletjie?
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f97ef13$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Op "De zwakste schakel" het hulle ook so 'n rooikoptannie, maar sy kom ook
> nie naby die ingelse een nie.
>
> Max____________________________
>
> "Elaine"
>> Ek kyk die Britse weergawe van die show. Die SA weergawe is nie vir my goed
>> nie, die quiz master probeer te hard om soos die Britse eweknie "Anne" te
>> wees. Ek gee dit een seisoen - gaan net so vinnig en so hard duik soos "who
>> wants to be a millionaire."
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn84ls$id2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
>>> dommes wat die slimmes uitstem.
>>> Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
>>> frustrerend.
>>> Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die Swakste Verskoning [boodskap #86078 is 'n antwoord op boodskap #86076] Do, 23 Oktober 2003 15:36 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oor die brilletjie weet ek nie seker nie, maar die res is definitief waar!

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bn8sb9$5f9$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dra sy ook 'n swart pakkie, swart steweltjies en loer oor 'n
> swartraambrilletjie?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:3f97ef13$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Op "De zwakste schakel" het hulle ook so 'n rooikoptannie, maar sy kom ook
>> nie naby die ingelse een nie.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Elaine"
>>> Ek kyk die Britse weergawe van die show. Die SA weergawe is nie vir my goed
>>> nie, die quiz master probeer te hard om soos die Britse eweknie "Anne" te
>>> wees. Ek gee dit een seisoen - gaan net so vinnig en so hard duik soos "who
>>> wants to be a millionaire."
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn84ls$id2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
>>>> dommes wat die slimmes uitstem.
>>>> Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
>>>> frustrerend.
>>>> Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: DSTV Kwaliteit
Volgende onderwerp: Fliek - The Passion of Christ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:15:00 MGT 2024