Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » DIE HOENDER
DIE HOENDER [boodskap #8553] Vr, 14 Februarie 1997 00:00
dm...  is tans af-lyn  dm...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ons vertel vir mekaar kostelike se-goed wat deur kinders kwytgeraak is,
soos:

Die jonge Gerrit was 'n spaarsamige kerel, want dit is mos 'n deug, so se
Oupa. Seker daarom dat hy vir Oupa wil kom beindruk. "Oupa, Oupa weet, my
spaarvarkie is al vol. Hy is propvol. Om die waarheid te se hy is
prop-prop-propvol!!!"

"O ja?" antwoord oupa.

"Ja, Oupa, so vol lat ek nie eers nog 'n sent kan inkry nie. Ek kan hom
skaars optel so swaar is hy! Jig ........en as hy dalk p'rongeluk op Oupa
se toon val, sal Oupa gil soos 'n hoender."

Gaan loer net by: http://www.pix.za/nakkie-die-nar
Vorige onderwerp: Die ou tannie met die eienaardige poepe
Volgende onderwerp: DEEL MA IN 20 STUKKIES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:28:23 MGT 2024