Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons spring voor:))
Ons spring voor:)) [boodskap #85435] Ma, 13 Oktober 2003 06:50
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien nadat ons die Mev Ds en haar toring bespreek het, het hulle
gistermiddag in Sê Wie daaroor gepraat.
Loer daardie snare wat ons hier doen?
Nietemin - nogal heel interessant, veral die drie wat beweer het Mev Ds het
'n punt beet:))
Eintlik het die toringafbreekvoorstanders bietjie meer skade vir hul saak
gedoen as om dit te bevorder.
Die kerkraad het toe besluit dat hulle nie aan Mev Ds se wens gaan voldoen
nie.
Niemand van die kerkraad het nog aangebied dat sy miskien 'n sielkundige
moet besoek nie.

--
Annette
Vorige onderwerp: Bomplanters
Volgende onderwerp: Praat Saam?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:19:24 MGT 2024