Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie - Polities korrek.
Grappie - Polities korrek. [boodskap #85175] Di, 07 Oktober 2003 11:29 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Persoon X skyn met sy flits ten hemele en sê aan persson Y:
"Klim teen die ligstraal op en pluk vir my 'n ster."
Persoon Y: "Aag, jy dink seker ek's stupid, nes ek bo kom, sit jy die flits
af!"
Re: Grappie - Polities korrek. [boodskap #85176 is 'n antwoord op boodskap #85175] Di, 07 Oktober 2003 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hulle moes swart wees, want wittes is nie so dom nie...

Die Tannie in wit 'n swart

"Max" wrote in message
news:3f82a3c4$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Persoon X skyn met sy flits ten hemele en sê aan persoon Y:
> "Klim teen die ligstraal op en pluk vir my 'n ster."
> Persoon Y: "Aag, jy dink seker ek's stupid, nes ek bo kom, sit jy die flits
> af!"
>
>
Re: Grappie - Polities korrek. [boodskap #85187 is 'n antwoord op boodskap #85176] Di, 07 Oktober 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers" wrote

Jy is darem desperaat, nê, Max? Boonop pleeg
jy nog 'n kubermisdaad.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Grappie - Polities korrek. [boodskap #85188 is 'n antwoord op boodskap #85187] Di, 07 Oktober 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Watse kubermisdaad?

Max_______________________________

"@rogers.com"
>
> "@rogers" wrote
>
> Jy is darem desperaat, nê, Max? Boonop pleeg
> jy nog 'n kubermisdaad.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Grappie - Polities korrek. [boodskap #85197 is 'n antwoord op boodskap #85188] Di, 07 Oktober 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Watse kubermisdaad?

Deur iemand anders te impersoneer. Onthou, dis hoe
Wouter Plaasvark van die nuusgroep afgegaan het,
omdat du plessis hom geimpersoneer het. Terloops,
ek het nounet opgestaan. Hoekom sit jy voor jou
rekenaar vir my en treiter terwyl ek aanneem jy by
die werk is. Is treiter van my nou jou dayjob?

Gloudina
Re: Grappie - Polities korrek. [boodskap #85202 is 'n antwoord op boodskap #85197] Di, 07 Oktober 2003 13:27 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's 'n verskil tussen @rogers en @rogers.com. Ek het dus net op jou
gesinspeel. Ek het self my eie emailadres gehou, vir ingeval iemand twyfel.

Toemaar Glouds, ek het tog al baie keer gesê dat ek lief is vir jou... Ja,
ek sit by my dayjob. Ek het hier 'n los werkstasie, met 'n server langs hom,
wat ek besig om te installeer. Mens moet kort-kort sit en wag, en dan klets
ek tussendeur, en treiter vir jou.

Goeie more, hoop jy't lekker geslaap. Ek weet dat jy eers van half drie of
so op die groep kom kuier...

Max___________________________

"@rogers.com"
>
> "Max" wrote
>
>> Watse kubermisdaad?
>
> Deur iemand anders te impersoneer. Onthou, dis hoe
> Wouter Plaasvark van die nuusgroep afgegaan het,
> omdat du plessis hom geimpersoneer het. Terloops,
> ek het nounet opgestaan. Hoekom sit jy voor jou
> rekenaar vir my en treiter terwyl ek aanneem jy by
> die werk is. Is treiter van my nou jou dayjob?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: grappie in engels so as jy nie kan vertaal nie hou verby
Volgende onderwerp: Fw: Koning Leeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:36:40 MGT 2024