Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Laaste RSG Huisgenoot vandag
Laaste RSG Huisgenoot vandag [boodskap #84708] Di, 30 September 2003 10:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou gaan ek niks meer weet wat in Huisgenoot staan wat ek met die deurblaai
by die rak gemis het nie.
Van volgende week Maandag is daar groot programskommelings op RSG.

--
Annette
Re: Laaste RSG Huisgenoot vandag [boodskap #84729 is 'n antwoord op boodskap #84708] Di, 30 September 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy sal hulle bly uitsaai via internet?

"Annette" schreef in bericht news:blbnle$jva$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou gaan ek niks meer weet wat in Huisgenoot staan wat ek met die deurblaai
> by die rak gemis het nie.
> Van volgende week Maandag is daar groot programskommelings op RSG.
>
> --
> Annette
>
Re: Laaste RSG Huisgenoot vandag [boodskap #84734 is 'n antwoord op boodskap #84729] Di, 30 September 2003 15:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek glo nie - hoekom vra jy hulle nie?

--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:Qugeb.49329$pW5.2212920@phobos.telenet-ops.be...
> Weet jy sal hulle bly uitsaai via internet?
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:blbnle$jva$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou gaan ek niks meer weet wat in Huisgenoot staan wat ek met die deurblaai
>> by die rak gemis het nie.
>> Van volgende week Maandag is daar groot programskommelings op RSG.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: 24news
Volgende onderwerp: Oor Michael Moore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:46:47 MGT 2024