Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Kort vloed " deu r CORNELIUS VAN DER MERWE
" Kort vloed " deu r CORNELIUS VAN DER MERWE [boodskap #84549] Vr, 26 September 2003 13:45
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4798
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Cornelius van der Merwe

Kort vloed

Laingsburg 25 Januarie 1981

toe niemand dit verwag het nie
die stasiemeester ook nie op so
'n ergernis voorbereid was nie, sy
HK van die SAS & H hom nie
die nodige instruksies in hierdie
verband uitgereik het nie, het
daar 'n klein sondvloed uitgestort
en ons saam met die
van die lokasie sommer
pondok-pandak-ark
in die vloed meegesleur, daardie
nag van die grootste wederdoop ooit
daai liefde waarvan ons iewers geleer het
toe Hy nog te midde onse mense nes 'n mens
op die aarde geloop het
Vorige onderwerp: Lekker sakkiesakkiesokkiemusiek
Volgende onderwerp: sjoe maar dis stil hier!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 22:40:14 MGT 2024