Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " mabotsa " deur TOM GOUWS
" mabotsa " deur TOM GOUWS [boodskap #84134] Di, 16 September 2003 21:44
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tom Gouws
8. mabotsa

Fil. 3:10-12
Here, in die ikoniese wéérspeel van dié insident
moet U klinies hierdie boosberymde inprent
van alle mitiese dimensie stroop: sendeling
in afrika deur gekweste leeu bespring,
arm morsaf gebreek. die goedkoop simboliek
van die brullende leeu, sê U, vra geen hermeneutiek.
ek sidder toe U my leer van u onlogiese metafisika:
aan my lyf dra ek die stigmata van die Leeu van Juda.
Vorige onderwerp: " 11 September 2001 " deur VINCENT OLIPHANT
Volgende onderwerp: " Kwaad wind" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:48:08 MGT 2024