Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Graeme Kemp
Graeme Kemp [boodskap #8320] Ma, 03 Februarie 1997 00:00
LJanklip[2]  is tans af-lyn  LJanklip[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Haai Almal

My Afrikaans is nie meer so goed nie, en ek sukkel n bietjie om dit te
tik.... maar ek wou net weet of enigeiamand my vriend Graeme Kemp van
Kaapstad ken. Ek dink hy is van Mitchells Plain, maar ek is nie dood
seker nie... Hy het by die Waterkant gewerk, as a onderwyser van Diesel
Meganika(spelling??) en toe in 1992 na die Seychelles toe gegaan. Laas
dat ek van hom gehoor het, was hy in Mosselbaai waar hy op die Mossgass
projek gewerk het, maar toe ek sountoe bel toe het hy all vertrek. As
enigiemand van hom weet, email my asseblief by
LJan...@aol.com

Baie Dankie
Lara Johnstone
Vorige onderwerp: MARAIS
Volgende onderwerp: Le roux; familie; navorsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:18:27 MGT 2024