Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " By Tontelbos " deur DONALD RIEKERT
" By Tontelbos " deur DONALD RIEKERT [boodskap #81695] So, 03 Augustus 2003 13:40 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Donald W. Riekert

By Tontelbos

By Tontelbos pak
die noordewind die
wolk dikmelk en die
eerste druppels reën
skop die klam reuk
van die stof op
agter die grootuier
bokooi se waggeltrap
van tweelinglammers
Re: " By Tontelbos " deur DONALD RIEKERT [boodskap #81842 is 'n antwoord op boodskap #81695] Di, 05 Augustus 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
'n Tontelbos is nou daai bossie hare rondom die tonteldoos?

"@rogers.com" wrote in message
news:0h8Xa.63605$hOa.4775@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> Donald W. Riekert
>
> By Tontelbos
>
> By Tontelbos pak
> die noordewind die
> wolk dikmelk en die
> eerste druppels reën
> skop die klam reuk
> van die stof op
> agter die grootuier
> bokooi se waggeltrap
> van tweelinglammers
>
Re: " By Tontelbos " deur DONALD RIEKERT [boodskap #82035 is 'n antwoord op boodskap #81842] Ma, 11 Augustus 2003 06:22 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Netjiese een daai.

"Fransie" skryf in boodskap news:bgp92d$4p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Tontelbos is nou daai bossie hare rondom die tonteldoos?
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:0h8Xa.63605$hOa.4775@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>> Donald W. Riekert
>>
>> By Tontelbos
>>
>> By Tontelbos pak
>> die noordewind die
>> wolk dikmelk en die
>> eerste druppels reën
>> skop die klam reuk
>> van die stof op
>> agter die grootuier
>> bokooi se waggeltrap
>> van tweelinglammers
>>
>
Vorige onderwerp: " april voor my geboorte " deur PETRA MULLER
Volgende onderwerp: " Welkom in my kasteel " deur HENNING PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 06:16:07 MGT 2024