Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Kennis " deur DONALD RIEKERT
" Kennis " deur DONALD RIEKERT [boodskap #81970] Vr, 08 Augustus 2003 01:32
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Donald W. Riekert

Kennis

Die ou wyfiebobbejaan
soek teen Gamohaankop
na die soet wildevy
Lek die witgis op uit
die oorryp stroop en
praat drie dae lank
van die verbasende
kennis van die mens
Vorige onderwerp: " Troos " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Oordeel op Vergenoeg " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:15:44 MGT 2024