Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Banke
Banke [boodskap #81395] Wo, 30 Julie 2003 07:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.

Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.

Annette
Re: Banke [boodskap #81403 is 'n antwoord op boodskap #81395] Wo, 30 Julie 2003 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie het die opname gemaak - seker ENB.
Hulle is almal ewe swak.
Die gehalte diens wat jy van jou bank kry hou direk verband met die gehalte
bestuurder van jou tak - en jou verhouding met daardie bestuurder.
Die res is dieselfde.

"Annette" skryf in boodskap news:bg7qu7$m23kh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
> die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
>
> Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
> van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
>
> Annette
>
Re: Banke [boodskap #81407 is 'n antwoord op boodskap #81403] Wo, 30 Julie 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> Wie het die opname gemaak - seker ENB.
Nee - die Verbruikersraad - maar hulle het nie gesê wanneer nie.

> Hulle is almal ewe swak.
> Die gehalte diens wat jy van jou bank kry hou direk verband met die gehalte
> bestuurder van jou tak - en jou verhouding met daardie bestuurder.
> Die res is dieselfde.
Ek stem saam dat die bestuurder die tak maak - maar die een wat ek gemeld
het kry altyd die swakste bestuurders:))
Annette
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg7qu7$m23kh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
>> die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
>>
>> Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
>> van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Banke [boodskap #81421 is 'n antwoord op boodskap #81395] Wo, 30 Julie 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2003 09:06:25 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
> die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
>
> Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
> van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
>
> Annette
>

in sommige gevalle hang dit wel van die tak af ja maar oor die
algemeen is absa se diens swak.

>
>
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Banke [boodskap #81448 is 'n antwoord op boodskap #81421] Wo, 30 Julie 2003 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek is oortuig dat daar nie een tak is wat ABSA Jhb die loef kan afsteek nie.
Hel, as daar diens was kon mens nog daaroor gaan kla het.....
Re: Banke [boodskap #81454 is 'n antwoord op boodskap #81448] Wo, 30 Julie 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
ek laaik ABSA, hulle het saam met oom Johan Stemmet vir my geld op TVgegee

"Pete" skryf in boodskap news:bg9979$ki5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is oortuig dat daar nie een tak is wat ABSA Jhb die loef kan afsteek nie.
> Hel, as daar diens was kon mens nog daaroor gaan kla het.....
>
Re: Banke [boodskap #81487 is 'n antwoord op boodskap #81454] Do, 31 Julie 2003 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> ek laaik ABSA, hulle het saam met oom Johan Stemmet vir my geld op TVgegee

Ek laaik ook mense of instansie wat vir my geld wil gee.

As daar van julle is op die ng laat maar weet dan stuur ek my bank
besonderhede.
Re: Banke [boodskap #81495 is 'n antwoord op boodskap #81421] Do, 31 Julie 2003 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog net goeie diens by ABSA gekry. Ek en my man altwee. Maar dan
aan die ander kant ons maak nogal van baie van hulle produkte gebruik.
Hulle moet nice wees of hulle verloor 'n klomp geld.

E

"Threeships Mcduck" wrote:
>
> in sommige gevalle hang dit wel van die tak af ja maar oor die
> algemeen is absa se diens swak.
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Banke [boodskap #81557 is 'n antwoord op boodskap #81487] Do, 31 Julie 2003 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" < wrote

> As daar van julle is op die ng laat maar weet dan stuur ek my bank
> besonderhede.

Glucklich, ek begin al hoe meer wonder oor jou en
jou " vroutjie." Hoekom kom daar pos van jou hier
by ons aan tien voor ses in die oggend van Florida
af? Kan jy nie slaap nie. Wat dink vroutjie daarvan?

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Banke [boodskap #81580 is 'n antwoord op boodskap #81557] Vr, 01 Augustus 2003 01:23 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Glucklich, ek begin al hoe meer wonder oor jou en
> jou " vroutjie." Hoekom kom daar pos van jou hier
> by ons aan tien voor ses in die oggend van Florida
> af? Kan jy nie slaap nie. Wat dink vroutjie daarvan?
>
> Tant Hessie van die Algonquins

Juis antie soos ek op 'n ander plek verduidelik het sluip ek maar uit die
kamer weg voor ek haar wakker maak.

Dalk het "Klaasvakie van die noorde" 'n vloek op my geplaas dat ek nie kan
laat slaap nie.
Vorige onderwerp: Absa Internetbedrog
Volgende onderwerp: Al weer ABSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:50:35 MGT 2024