Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Beertjie
Die Beertjie [boodskap #81221] Ma, 28 Julie 2003 09:38
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry Saterdag toe Cross Stitch 4 - en by dit is daar 'n beertjie wat mens kan
uitwerk en in 'n raampie sit. Al die materiaal word verskaf, behalwe 'n
sker.
Dis 'n aaneending, so dit behoort sommer gou te gaan dog ek.
Dog.
Eerstens is die kleure so na aan mekaar dat ek nie mooi die verskil kan sien
tussen cream, wit en light pebble nie - ook nie tussen lilac se verskillende
skakerings en mauve se skakerings nie.
So gaan ek maar konfoes-konfoes aan - en die ou beertjie het nou ligte spots
waar skudu's moet wees en so aan. Die ergste is nou dat ek agterkom dat
hulle vir my in 2 kleure te min gare verskaf het.
Watdehel - daar bestaan mos so 'n ding soos artistieke vryheid;))
Annette
Vorige onderwerp: TJ - Help asb
Volgende onderwerp: Hoekom was Happy Nuus?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 17:15:09 MGT 2024