Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " by ou tafelberg" deur DAN ROODT
" by ou tafelberg" deur DAN ROODT [boodskap #80588] Do, 17 Julie 2003 18:40 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan Roodt

by ou tafelberg

'a mountain is something
you don't want to fuck with' - frank zappa, rockmusikus

urk, het ou tafelberg tot hom gespreek
vanaf 'n poskaart met die fraaiste agfacolorblou.
vallend op sy digterlike kniekoppe,
met 'n branding in sy longe, het hy
uitgeroep: ooojirrejissuseinamyknie!!
waarna dit wou klink asof ou tafelberg
ou windbreker
teen die kommunisme sifilis en sekerlik kerklosheid,
wou antwoord: urk.

tóé, skriklik, het óór hom die besef gekom:
daar's fout in ons iglo!!!
die ysstene is besig om te smelt en
die robsop kook oor! onderwyl
'n doekvol wit uit die roomafskeier oor
die rand van ou tafelberg skuihuim .
Re: " by ou tafelberg" deur DAN ROODT [boodskap #80603 is 'n antwoord op boodskap #80588] Vr, 18 Julie 2003 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Baie mooi gediggie. Wat word bedoel met die iglo en die robsop?

"@rogers.com" wrote in message
news:f4CRa.98307$sI91.93911@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Dan Roodt
>
> by ou tafelberg
>
> 'a mountain is something
> you don't want to fuck with' - frank zappa, rockmusikus
>
> urk, het ou tafelberg tot hom gespreek
> vanaf 'n poskaart met die fraaiste agfacolorblou.
> vallend op sy digterlike kniekoppe,
> met 'n branding in sy longe, het hy
> uitgeroep: ooojirrejissuseinamyknie!!
> waarna dit wou klink asof ou tafelberg
> ou windbreker
> teen die kommunisme sifilis en sekerlik kerklosheid,
> wou antwoord: urk.
>
> tóé, skriklik, het óór hom die besef gekom:
> daar's fout in ons iglo!!!
> die ysstene is besig om te smelt en
> die robsop kook oor! onderwyl
> 'n doekvol wit uit die roomafskeier oor
> die rand van ou tafelberg skuihuim .
>
Re: " by ou tafelberg" deur DAN ROODT [boodskap #80634 is 'n antwoord op boodskap #80603] Vr, 18 Julie 2003 14:05 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Henri"

> Baie mooi gediggie. Wat word bedoel met die iglo en die robsop?

Ek sou dit nie as 'n "mooi" gediggie beskryf nie.
Liewer
miskien as 'n suksesvolle stuk sosiologiese
beentrekkery.
Ek weet nie of Roodt van homself of van iemand anders
praat nie, maar aan die einde begin " hy" besef dat
daar
globale verwarming is, vandaar die verwysing na die
" igloo." Die " robsop" verwys seker maar na robbe,
en die robsop wat oorkook, word dan aangedui as die
oorsaak van die wit wat oor Tafelberg hang.
Die gedig mag miskien so op 'n skuinse manier
verwys na die ontdooing wat daar op politieke gebied
gekom het, daarom dat daar woorde ingegooi word
soos " kommunisme sifilis" en " kerklosheid."
Maar vir my is die sukses van die gedig grootliks
te wyte aan die beeld wat dit van Tafelberg skep as
'n windbreker wat urk. En Roodt se lekker los
gebruik van Afrikaans.

Gloudina

>> by ou tafelberg
>>
>> 'a mountain is something
>> you don't want to fuck with' - frank zappa, rockmusikus
>>
>> urk, het ou tafelberg tot hom gespreek
>> vanaf 'n poskaart met die fraaiste agfacolorblou.
>> vallend op sy digterlike kniekoppe,
>> met 'n branding in sy longe, het hy
>> uitgeroep: ooojirrejissuseinamyknie!!
>> waarna dit wou klink asof ou tafelberg
>> ou windbreker
>> teen die kommunisme sifilis en sekerlik kerklosheid,
>> wou antwoord: urk.
>>
>> tóé, skriklik, het óór hom die besef gekom:
>> daar's fout in ons iglo!!!
>> die ysstene is besig om te smelt en
>> die robsop kook oor! onderwyl
>> 'n doekvol wit uit die roomafskeier oor
>> die rand van ou tafelberg skuihuim .
>>
>
Vorige onderwerp: Boerneef
Volgende onderwerp: " Gesien uit die wond in my sy " deur INGRID JONKER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:48:29 MGT 2024