Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die lewe is 'n grenshotel " deur HENNIE AUCAMP
" Die lewe is 'n grenshotel " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #79967] Wo, 02 Julie 2003 00:55 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hennie Aucamp
Die lewe is 'n grenshotel

Madame sit in Die Grenswag
'n manskap teen haar bors
sy koester sy vermoeidheid
sy nadrup en sy dors

Die lewe is 'n grenshotel
'n Volkebont, 'n bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar
jou toekoms is gerekenaar

Madame bestel 'n High Ball
(dit hou die vleesdrif hoog)
sy kyk na jong kanonvoer
wat saamdrom by die oog

Die lewe is 'n grenshotel
'n Volkebont, 'n bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar
jou toekoms is gerekenaar

Madame, versot op jong bloed,
vergeet skoon van haar óú
maar jonk of oud sterf eners
die slagveld is hul vrou

Die lewe is 'n grenshotel
'n Volkebont, 'n bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar
jou toekoms is gerekenaar

Madame grens oor dié wete
haar hulpdiens is beperk:
want of hul bruin of wit is
hul dra die Kainsmerk

Die lewe is 'n grenshotel
'n Volkebont, 'n bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar
jou toekoms is gerekenaar

En drank en nag bring kennis
en álmal haal die grens
dié grens erken geen grense
alleen die hart se wens

Die lewe is 'n grenshotel
'n Volkebont, 'n bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar
jou toekoms is gerekenaar
Re: " Die lewe is 'n grenshotel " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #79982 is 'n antwoord op boodskap #79967] Wo, 02 Julie 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, wat dink jy probeer die ou sê? Ek het so 'n hekel aan sulke
lang langdradige niksseggende gebrabbel...

"@rogers.com"
> Hennie Aucamp
> Die lewe is 'n grenshotel
>
> Madame sit in Die Grenswag
> 'n manskap teen haar bors
> sy koester sy vermoeidheid
> sy nadrup en sy dors
>
> Die lewe is 'n grenshotel
> 'n Volkebont, 'n bont bestel
> bestel jou chips en drink jou gaar
> jou toekoms is gerekenaar
>
> Madame bestel 'n High Ball
> (dit hou die vleesdrif hoog)
> sy kyk na jong kanonvoer
> wat saamdrom by die oog
>
> Die lewe is 'n grenshotel
> 'n Volkebont, 'n bont bestel
> bestel jou chips en drink jou gaar
> jou toekoms is gerekenaar
>
> Madame, versot op jong bloed,
> vergeet skoon van haar óú
> maar jonk of oud sterf eners
> die slagveld is hul vrou
>
> Die lewe is 'n grenshotel
> 'n Volkebont, 'n bont bestel
> bestel jou chips en drink jou gaar
> jou toekoms is gerekenaar
>
> Madame grens oor dié wete
> haar hulpdiens is beperk:
> want of hul bruin of wit is
> hul dra die Kainsmerk
>
> Die lewe is 'n grenshotel
> 'n Volkebont, 'n bont bestel
> bestel jou chips en drink jou gaar
> jou toekoms is gerekenaar
>
> En drank en nag bring kennis
> en álmal haal die grens
> dié grens erken geen grense
> alleen die hart se wens
>
> Die lewe is 'n grenshotel
> 'n Volkebont, 'n bont bestel
> bestel jou chips en drink jou gaar
> jou toekoms is gerekenaar
Re: " Die lewe is 'n grenshotel " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #79986 is 'n antwoord op boodskap #79982] Wo, 02 Julie 2003 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - wees dankbaar dat dit nie die drek is van Ferdietjiekie Greyling wat
sy pos nie ... dis soveel erger.

"Max" wrote in message
news:cc9ea8f.0307020037.34cd436@posting.google.com...
> Gloudina, wat dink jy probeer die ou sê? Ek het so 'n hekel aan sulke
> lang langdradige niksseggende gebrabbel...
>
> "@rogers.com"
>> Hennie Aucamp
>> Die lewe is 'n grenshotel
>>
>> Madame sit in Die Grenswag
>> 'n manskap teen haar bors
>> sy koester sy vermoeidheid
>> sy nadrup en sy dors
>>
>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar
>>
>> Madame bestel 'n High Ball
>> (dit hou die vleesdrif hoog)
>> sy kyk na jong kanonvoer
>> wat saamdrom by die oog
>>
>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar
>>
>> Madame, versot op jong bloed,
>> vergeet skoon van haar óú
>> maar jonk of oud sterf eners
>> die slagveld is hul vrou
>>
>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar
>>
>> Madame grens oor dié wete
>> haar hulpdiens is beperk:
>> want of hul bruin of wit is
>> hul dra die Kainsmerk
>>
>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar
>>
>> En drank en nag bring kennis
>> en álmal haal die grens
>> dié grens erken geen grense
>> alleen die hart se wens
>>
>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar
Re: " Die lewe is 'n grenshotel " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #79996 is 'n antwoord op boodskap #79982] Wo, 02 Julie 2003 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Gloudina, wat dink jy probeer die ou sê? Ek het so 'n hekel aan sulke
> lang langdradige niksseggende gebrabbel...

Max, dis natuurlik seker in die tagtiger-
jare geskryf en dus seker "grens-poësie."
Dis ironies geskryf. Dit gebruik woord-
spelings soos "volkebont." Binne sy genre
is dit nogal nie 'n sleg gedig nie. Ek
neem aan mens kan dit 'n ballade noem.
Ek het dit gepos na aanleiding van die
insident in Kinshasa, waar die wit Afrikaner-
offisiere toe vir mekaar so sommer in die
openbaar warm gestaan en vryf het, as ek reg
onthou. Ek vind dit skreeusnaaks. Ek dink
meeste stoere boere het hulle koppe geskud
toe hulle hoor dat SA soldate na Sentraal-
Afrika gaan. En in hulle koppe het hulle
swart ongeorganiseerde soldate gesien wat nie
sou kon hond haaraf maak nie. En toe maak
hulle een oggend die koerant oop en wat lees
hulle. Dat 'n nie baie aantreklike vroulike
offisier met 'n duidelike Afrikaner-naam haar
goedkoop maak in die publiek in Kinshasa. Dis
nou 'n nuwe manier van op die grens operate.

Gloudina

>> Hennie Aucamp
>> Die lewe is 'n grenshotel

>> Madame sit in Die Grenswag
>> 'n manskap teen haar bors
>> sy koester sy vermoeidheid
>> sy nadrup en sy dors

>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar

>> Madame bestel 'n High Ball
>> (dit hou die vleesdrif hoog)
>> sy kyk na jong kanonvoer
>> wat saamdrom by die oog

>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar

>> Madame, versot op jong bloed,
>> vergeet skoon van haar óú
>> maar jonk of oud sterf eners
>> die slagveld is hul vrou

>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar

>> Madame grens oor dié wete
>> haar hulpdiens is beperk:
>> want of hul bruin of wit is
>> hul dra die Kainsmerk

>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar

>> En drank en nag bring kennis
>> en álmal haal die grens
>> dié grens erken geen grense
>> alleen die hart se wens

>> Die lewe is 'n grenshotel
>> 'n Volkebont, 'n bont bestel
>> bestel jou chips en drink jou gaar
>> jou toekoms is gerekenaar
Re: " Die lewe is 'n grenshotel " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #79998 is 'n antwoord op boodskap #79986] Wo, 02 Julie 2003 13:06 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Max - wees dankbaar dat dit nie die drek is van Ferdietjiekie Greyling wat
> sy pos nie ... dis soveel erger.

So, Jonas, net om vir jou bietjie meer
rooi in die gesig te laat word, pos ek weer
die gedig van Ferdi Greyling wat ek sy
beste beskou en 'n gedig wat kers vas
kan hou met van die beste wat in Afrikaans
op die oomblik geskryf word.

Gloudina
Vorige onderwerp: " Grysblou bulte " deur C. LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: Boerneef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:46:10 MGT 2024