Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Lied in "Nine months"
Lied in "Nine months" [boodskap #79686] Do, 26 Junie 2003 06:53 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.

Koot
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79687 is 'n antwoord op boodskap #79686] Do, 26 Junie 2003 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf in boodskap news:bde59a$ddk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
> plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
> Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
> kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
>
> Koot
>

"These are the Days" deur Van Morrison

Lorinda
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79688 is 'n antwoord op boodskap #79687] Do, 26 Junie 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wow. Jy's goed.

Baie dankie.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3efa9ae7$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Koot" wrote in message
> news:bde59a$ddk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
>> plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
>> Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
>> kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
>>
>> Koot
>>
>
> "These are the Days" deur Van Morrison
>
> Lorinda
>
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79692 is 'n antwoord op boodskap #79688] Do, 26 Junie 2003 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - stuur vir Koot die mp3 ... en vir my ...
By voorbaat, dank , die uwe ....

"Koot" skryf in boodskap news:bde6dr$dsl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wow. Jy's goed.
>
> Baie dankie.
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3efa9ae7$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bde59a$ddk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
>>> plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
>>> Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
>>> kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>> "These are the Days" deur Van Morrison
>>
>> Lorinda
>>
>
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79737 is 'n antwoord op boodskap #79692] Do, 26 Junie 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bdeae4$g46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - stuur vir Koot die mp3 ... en vir my ...
> By voorbaat, dank , die uwe ....

Ek het ongelukkig nie die mp3 nie:-)

Lorinda
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79797 is 'n antwoord op boodskap #79692] Vr, 27 Junie 2003 20:18 Na vorige boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Laat weet as julle dit wil he met n email direk aan my, 4,38Mb, ek sal dan
direk stuur

Joeboy

--
"We know that communication is a problem, but the company is not going
to discuss it with the employees."
(Switching supervisor, AT&T Long Lines Division)

"Jonas" skryf in boodskap news:bdeae4$g46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - stuur vir Koot die mp3 ... en vir my ...
> By voorbaat, dank , die uwe ....
Vorige onderwerp: RSG
Volgende onderwerp: Afrikaner Volkslied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:11:09 MGT 2024