Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Skoolstandaarde
Skoolstandaarde [boodskap #79167] Do, 12 Junie 2003 10:15 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gister of eergister het omtrent al die koerante berig dat Minister
Kader Asmal erg onhuts is oor die standaard van die land se Graad 3
leerders. In 'n landwye toetsing was die gemiddelde punt in Wiskunde
so iets soos 33% en in Taalkunde weinig hoër, en toe lees ek nou
vanoggend die volgende stukkie in die Beeld:

Een plus een is drie

Lood stap nou die dag by 'n McDonalds in vir 'n stukkie kitskos. Op
die spyskaart staan daar dat jy 'n bestelling kan kry van 6, 9 of 12
Chicken McNuggets. Lood vra toe maar vir 'n halfdosyn.
"Ons verkoop nie 'n halfdosyn nie," kom die antwoord uit die
tienermond agter die toonbank. "Hoe nou?" wil Lood weet. "Jy kan net
6, 9 of 12 kry," kom die antwoord.
"Dus," vra Lood, "ek kan ses kry, maar nie 'n halfdosyn nie?".
"Presies." Toe bestel Lood maar die ses en stap uit met 'n halfdosyn.
Dan wonder ons oor die skokkende leer-probleme onder die land se gr.
3-leerlinge wat minister Kader Asmal dié week uitgelig het.
Dit is, soos die Engelse sê, scary
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79171 is 'n antwoord op boodskap #79167] Do, 12 Junie 2003 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou die dag gaan eet ons by The Brass Bell in Kalkbaai.
Twee van die gaste bestel Scotch.
Na 'n besondere lang wag, lig die kelnerin ons in hulle het nie Scotch nie.
Ek vra toe of hulle Whisky het, toe moes ons hoor daar is baie:))

Na aanleiding van jou stukkie Drom, wonder ek toe vanoggend wat die kinders
tot graad 3 geleer word wat hulle so besig hou dat hulle nie tyd het om te
leer hoe om te reken en te spel nie.
Lyk vir my na 'n roekelose gejaag na wind.

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306120215.26053374@posting.google.com...
> Gister of eergister het omtrent al die koerante berig dat Minister
> Kader Asmal erg onhuts is oor die standaard van die land se Graad 3
> leerders. In 'n landwye toetsing was die gemiddelde punt in Wiskunde
> so iets soos 33% en in Taalkunde weinig hoër, en toe lees ek nou
> vanoggend die volgende stukkie in die Beeld:
>
> Een plus een is drie
>
> Lood stap nou die dag by 'n McDonalds in vir 'n stukkie kitskos. Op
> die spyskaart staan daar dat jy 'n bestelling kan kry van 6, 9 of 12
> Chicken McNuggets. Lood vra toe maar vir 'n halfdosyn.
> "Ons verkoop nie 'n halfdosyn nie," kom die antwoord uit die
> tienermond agter die toonbank. "Hoe nou?" wil Lood weet. "Jy kan net
> 6, 9 of 12 kry," kom die antwoord.
> "Dus," vra Lood, "ek kan ses kry, maar nie 'n halfdosyn nie?".
> "Presies." Toe bestel Lood maar die ses en stap uit met 'n halfdosyn.
> Dan wonder ons oor die skokkende leer-probleme onder die land se gr.
> 3-leerlinge wat minister Kader Asmal dié week uitgelig het.
> Dit is, soos die Engelse sê, scary
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79185 is 'n antwoord op boodskap #79167] Do, 12 Junie 2003 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> "Dus," vra Lood, "ek kan ses kry, maar nie 'n halfdosyn nie?".
> "Presies." Toe bestel Lood maar die ses en stap uit met 'n halfdosyn.
> Dan wonder ons oor die skokkende leer-probleme onder die land se gr.
> 3-leerlinge wat minister Kader Asmal dié week uitgelig het.
> Dit is, soos die Engelse sê, scary

Soos gewoonlik, praat Lood natuurlik
permanent tong-in-die-kies, soos almal
weet.
Solank Lood nou maar nie weer die
sprong maak na "Suid-Afrika se skool-
leerlinge gaan na die hel in 'n handmandjie"
net omdat mense wat in 'n desimale stelsel
grootword nie meer dink soos in die ou
Engelse stelsel van ponde wat twintig
sjielings is en sjielings wat twaalf
pennies is nie. Ek neem aan jong kinders
hier in Kanadese skole dink nie meer in
dosyne en duime en voete nie. Behalwe
natuurlik ons agteraf bure suid van die
grens wat nog in myle en duime en voete
werk.

Penkop van die Derde Republiek,
in for a penny, in for a pound.
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79195 is 'n antwoord op boodskap #79171] Vr, 13 Junie 2003 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Jun 2003 13:54:59 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Nou die dag gaan eet ons by The Brass Bell in Kalkbaai.
> Twee van die gaste bestel Scotch.
> Na 'n besondere lang wag, lig die kelnerin ons in hulle het nie Scotch nie.
> Ek vra toe of hulle Whisky het, toe moes ons hoor daar is baie:))
>

sy was natuurlik nie heeltemal verkeerd nie. whiskey is `n generiese
naam maar oor die algemeen word na irish whiskey verwys as net
whiskey. Scotch, bourdon ens. word spesifiek by die naam genoem so as
jy vir whiskey, scotch of bourdon vra is dit drie verskillende dinge.

> Na aanleiding van jou stukkie Drom, wonder ek toe vanoggend wat die kinders
> tot graad 3 geleer word wat hulle so besig hou dat hulle nie tyd het om te
> leer hoe om te reken en te spel nie.
> Lyk vir my na 'n roekelose gejaag na wind.
>
> Annette
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0306120215.26053374@posting.google.com...
>> Gister of eergister het omtrent al die koerante berig dat Minister
>> Kader Asmal erg onhuts is oor die standaard van die land se Graad 3
>> leerders. In 'n landwye toetsing was die gemiddelde punt in Wiskunde
>> so iets soos 33% en in Taalkunde weinig hoër, en toe lees ek nou
>> vanoggend die volgende stukkie in die Beeld:

>> Een plus een is drie

>> Lood stap nou die dag by 'n McDonalds in vir 'n stukkie kitskos. Op
>> die spyskaart staan daar dat jy 'n bestelling kan kry van 6, 9 of 12
>> Chicken McNuggets. Lood vra toe maar vir 'n halfdosyn.
>> "Ons verkoop nie 'n halfdosyn nie," kom die antwoord uit die
>> tienermond agter die toonbank. "Hoe nou?" wil Lood weet. "Jy kan net
>> 6, 9 of 12 kry," kom die antwoord.
>> "Dus," vra Lood, "ek kan ses kry, maar nie 'n halfdosyn nie?".
>> "Presies." Toe bestel Lood maar die ses en stap uit met 'n halfdosyn.
>> Dan wonder ons oor die skokkende leer-probleme onder die land se gr.
>> 3-leerlinge wat minister Kader Asmal dié week uitgelig het.
>> Dit is, soos die Engelse sê, scary
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79196 is 'n antwoord op boodskap #79167] Vr, 13 Junie 2003 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Jun 2003 03:15:50 -0700, ddu...@ufh.ac.za (Drom) served the
following to the group:

> Gister of eergister het omtrent al die koerante berig dat Minister
> Kader Asmal erg onhuts is oor die standaard van die land se Graad 3
> leerders. In 'n landwye toetsing was die gemiddelde punt in Wiskunde
> so iets soos 33% en in Taalkunde weinig hoër, en toe lees ek nou
> vanoggend die volgende stukkie in die Beeld:
>

maar is dit nie selfde regering wat standaarde aangepas het sodat
almal kan 'slaag' nie? slaag is `n weerspreking want niemand kan mos
nou druip nie. dis een van die redes hoekom my kinder nie in `n model
c skool is nie want as thabo te stupid of te lui is om te leer dan
moet almal saam minder moeilike goed kry om te doen.

> Een plus een is drie
>
> Lood stap nou die dag by 'n McDonalds in vir 'n stukkie kitskos. Op
> die spyskaart staan daar dat jy 'n bestelling kan kry van 6, 9 of 12
> Chicken McNuggets. Lood vra toe maar vir 'n halfdosyn.
> "Ons verkoop nie 'n halfdosyn nie," kom die antwoord uit die
> tienermond agter die toonbank. "Hoe nou?" wil Lood weet. "Jy kan net
> 6, 9 of 12 kry," kom die antwoord.
> "Dus," vra Lood, "ek kan ses kry, maar nie 'n halfdosyn nie?".
> "Presies." Toe bestel Lood maar die ses en stap uit met 'n halfdosyn.
> Dan wonder ons oor die skokkende leer-probleme onder die land se gr.
> 3-leerlinge wat minister Kader Asmal dié week uitgelig het.
> Dit is, soos die Engelse sê, scary

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79200 is 'n antwoord op boodskap #79195] Vr, 13 Junie 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het haar gevra - sy en die "kroegman" het gesoek na 'n bottel met die
naam Scotch op.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:3upievov6c3omk2mu04igrmc85h0nft07c@4ax.com...
> On Thu, 12 Jun 2003 13:54:59 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nou die dag gaan eet ons by The Brass Bell in Kalkbaai.
>> Twee van die gaste bestel Scotch.
>> Na 'n besondere lang wag, lig die kelnerin ons in hulle het nie Scotch nie.
>> Ek vra toe of hulle Whisky het, toe moes ons hoor daar is baie:))
>>
>
> sy was natuurlik nie heeltemal verkeerd nie. whiskey is `n generiese
> naam maar oor die algemeen word na irish whiskey verwys as net
> whiskey. Scotch, bourdon ens. word spesifiek by die naam genoem so as
> jy vir whiskey, scotch of bourdon vra is dit drie verskillende dinge.
>
>> Na aanleiding van jou stukkie Drom, wonder ek toe vanoggend wat die kinders
>> tot graad 3 geleer word wat hulle so besig hou dat hulle nie tyd het om te
>> leer hoe om te reken en te spel nie.
>> Lyk vir my na 'n roekelose gejaag na wind.
>>
>> Annette
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0306120215.26053374@posting.google.com...
>>> Gister of eergister het omtrent al die koerante berig dat Minister
>>> Kader Asmal erg onhuts is oor die standaard van die land se Graad 3
>>> leerders. In 'n landwye toetsing was die gemiddelde punt in Wiskunde
>>> so iets soos 33% en in Taalkunde weinig hoër, en toe lees ek nou
>>> vanoggend die volgende stukkie in die Beeld:
>
>>> Een plus een is drie
>
>>> Lood stap nou die dag by 'n McDonalds in vir 'n stukkie kitskos. Op
>>> die spyskaart staan daar dat jy 'n bestelling kan kry van 6, 9 of 12
>>> Chicken McNuggets. Lood vra toe maar vir 'n halfdosyn.
>>> "Ons verkoop nie 'n halfdosyn nie," kom die antwoord uit die
>>> tienermond agter die toonbank. "Hoe nou?" wil Lood weet. "Jy kan net
>>> 6, 9 of 12 kry," kom die antwoord.
>>> "Dus," vra Lood, "ek kan ses kry, maar nie 'n halfdosyn nie?".
>>> "Presies." Toe bestel Lood maar die ses en stap uit met 'n halfdosyn.
>>> Dan wonder ons oor die skokkende leer-probleme onder die land se gr.
>>> 3-leerlinge wat minister Kader Asmal dié week uitgelig het.
>>> Dit is, soos die Engelse sê, scary
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79211 is 'n antwoord op boodskap #79196] Vr, 13 Junie 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships Mcduck skryf in boodskap news:...
>
>
> maar is dit nie selfde regering wat standaarde aangepas het sodat
> almal kan 'slaag' nie? slaag is `n weerspreking want niemand kan mos
> nou druip nie. dis een van die redes hoekom my kinder nie in `n model
> c skool is nie want as thabo te stupid of te lui is om te leer dan
> moet almal saam minder moeilike goed kry om te doen.
>

Is so ja. Ons buurvrou hou skool (Graad 4) by ons dorp se laerskool.
Nou die dag het sy ons vertel wat die skool alles moet doen om 'n kind
te laat druip. Ek kan nie onthou wat dit alles is nie (sielkundige
toetse ens. ens. ens), maar die bottom line is dat dit die skool
honderde rande per kind sal kos, dus sit hulle nou maar almal deur.

Drom
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79217 is 'n antwoord op boodskap #79196] Vr, 13 Junie 2003 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> maar is dit nie selfde regering wat standaarde aangepas het sodat
> almal kan 'slaag' nie? slaag is `n weerspreking want niemand kan mos
> nou druip nie. dis een van die redes hoekom my kinder nie in `n model
> c skool is nie want as thabo te stupid of te lui is om te leer dan
> moet almal saam minder moeilike goed kry om te doen.

Ek hoop julle weet dat hierdie tendens,
om skoolkinders nie meer te laat "druip"
nie, 'n internasionale verskynsel is
wat mens in meeste westerse lande sal kry.
So hou nou op om oor klein Thabo en groot
Thabo te sit en kekkel, en leer wat in die
wêreld aangaan.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se skoolkomitee
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79231 is 'n antwoord op boodskap #79217] Vr, 13 Junie 2003 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jun 2003 12:33:13 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

> Ek hoop julle weet dat hierdie tendens,
> om skoolkinders nie meer te laat "druip"
>
Dit bouwer, is weer 'n voorbeeld van die miskenning wat jy op
Afrikaans toepas. Of andersins, bloot onoselheid aangaande
een van die mooiste tale ooit (indien nie dié mooiste).
Die woord is. 'neiging' en nie tendens.
Jy besit, behalwe oorspronklikheid, geen lojaliteit ook nie.
Slegs 'n misbakselse na-apery van nuwe neigings wat
dui op onosele vertoon.

DD
fokken dik vir jou teen die tyd
en as jy moeiite doen en die Du Plessis
familie geskiedenis navors, sal jy sien
dat Richelieu 'n baie prominente van
in die stamboom is.
Ek is besig om vleis te braai vanaand
en kardinaal Richelieu is 'n genooide gas,
so, watch out.

http://www.catchlife.org/david_du_plessis.htm
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79232 is 'n antwoord op boodskap #79231] Vr, 13 Junie 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

onoselheid
onosele

En dit, du plessis, is die tendens
of neiging ( albei goeie Afrikaanse
woorde) wat jy vertoon. Beide in die
betekenis en die spelling daarvan.
Onthou tog, as jy nie daardie -n-
dubbel skryf nie, dan dwing jy my
om die woord oo-noo-sel uit te spreek.
Soos in oo-noo-se-le du plessis.

Tant Hessie van Langlaagte
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79241 is 'n antwoord op boodskap #79232] Sa, 14 Junie 2003 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzalis  is tans af-lyn  Speedy Conzalis
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Jun 2003 19:14:47 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
> onoselheid
> onosele
>
> En dit, du plessis, is ...wa wa wa
>
> Tant Hessie van Langlaagte

En dit. bouwer, dui weer op digheid
want as jy nie eens kon let daarop
dat die Kardinaal aan't prate was.
is jy steeds slegs gloudina van ouds.

Davie Davis
neus in di lug
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79257 is 'n antwoord op boodskap #79241] Sa, 14 Junie 2003 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Speedy Conzalis wrote:

> En dit. bouwer, dui weer op digheid
> want as jy nie eens kon let daarop
> dat die Kardinaal aan't prate was.

> Davie Davis

Ek wonder, Armand Jean du Plessis,
of jy weet wat jy doen as jy so
met Richelieu behep is. Is jy so
'n groot bewonderaar van een wat
die Katolieke mag in die wêreld
wou bestendig het? Een wat die
Franse en dus Katolieke kolonisering
van dele van die Karribiese See en
Afrika aangemoedig het?
Al wat ek kan sien wat julle in gemeen
het is wat Richelieu eenkeer gesê het:
"As jy vir my ses reëls gee wat deur
die eerlikste man geskryf is, sal ek
iets daarin vind om hom op te hang."

Penkop van Riemvasmaak.
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79270 is 'n antwoord op boodskap #79257] So, 15 Junie 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EEBA81E.3060708@rogers.com...
>
> Ek wonder, Armand Jean du Plessis,
> of jy weet wat jy doen as jy so
> met Richelieu behep is. Is jy so
> 'n groot bewonderaar van een wat
> die Katolieke mag in die wêreld
> wou bestendig het? Een wat die
> Franse en dus Katolieke kolonisering
> van dele van die Karribiese See en
> Afrika aangemoedig het?
> Al wat ek kan sien wat julle in gemeen
> het is wat Richelieu eenkeer gesê het:
> "As jy vir my ses reëls gee wat deur
> die eerlikste man geskryf is, sal ek
> iets daarin vind om hom op te hang."
>
> Penkop van Riemvasmaak.
>

Ek verstaan nie wat jy bedoel met "dus Katolieke kolonisering" nie. Was die
Protestantse kolonisering dan beter?

Lorinda
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79278 is 'n antwoord op boodskap #79270] So, 15 Junie 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

> Ek verstaan nie wat jy bedoel met "dus Katolieke kolonisering" nie. Was die
> Protestantse kolonisering dan beter?

Ek het maar net die verskynsel uitgewys, omdat
ek weet dat du plessis, met sy eie "godsdienstige"
resep, teen die kolonisering van dele van
die aardbol deur Katolieke sou wees.
Mens moet natuurlik nie die belangrikheid van
watter kolonies gekoloniseer is deur watter lande
met offisiëel watter "godsdiens" minag nie. So
kry mens kolonies, veral in die Nuwe Wêreld, waar
die Katolieke Kerk en die leërmagte 'n onheilige
band gevorm het. So kry mens in Suid-Amerika 'n
verskynsel dat binne die Katolieke Kerk daar
"besluit" is dat die westelike deel van die kontinent
deur Spanje gekoloniseer mag word, en die Oostelike
deel deur Portugal. ( Onrhou die film "The Mission.")
En juis hier in Kanada was die Katolieke Kerk
vir eeue 'n dominante politieke faktor, totdat die
mense van Quebec self gesien het dat hulle teen die
soort ding moet waak en sake verander.

Gloudina
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79284 is 'n antwoord op boodskap #79278] So, 15 Junie 2003 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EEC7308.60501@rogers.com...
>
> En juis hier in Kanada was die Katolieke Kerk
> vir eeue 'n dominante politieke faktor, totdat die
> mense van Quebec self gesien het dat hulle teen die
> soort ding moet waak en sake verander.
>
> Gloudina

Ek verstaan wat jy se, en ek praat nie katolieke beleid in Suid-Amerika of
Quebec ens. goed nie, maar het die protestante kerk op verskillende plekke
in die wereld nie maar ook deel gehad in politieke moles nie? In Suid-Afrika
byvoorbeeld, of in Noord-Ierland (ek dink spesifiek aan Rev Paisley). Die
verskil is dalk uiteindelik dat die protestante kerk nie dieselfde sentrale
beheer gehad het nie.

Lorinda
Re: Skoolstandaarde [boodskap #79288 is 'n antwoord op boodskap #79284] So, 15 Junie 2003 20:54 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

> Ek verstaan wat jy se, en ek praat nie katolieke beleid in Suid-Amerika of
> Quebec ens. goed nie, maar het die protestante kerk op verskillende plekke
> in die wereld nie maar ook deel gehad in politieke moles nie? In Suid-Afrika
> byvoorbeeld, of in Noord-Ierland (ek dink spesifiek aan Rev Paisley). Die
> verskil is dalk uiteindelik dat die protestante kerk nie dieselfde sentrale
> beheer gehad het nie.

Ja, enige geheulery tussen kerk en staat
is uit die bose, en dis daarom een van die
beste dinge wat die VSA het, die streng
skeiding tussen kerk en staat.

Tant Hessie van Athene
Vorige onderwerp: Dissipline en lyfstraf op universiteitskoshuise
Volgende onderwerp: NU
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:00:06 MGT 2024