Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Satan-Helios " deur N.P. van Wyk LOUW
" Satan-Helios " deur N.P. van Wyk LOUW [boodskap #79164] Do, 12 Junie 2003 01:18
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

N.P. van Wyk Louw
Satan-Helios

Op die kraalmuur het daar skielik
'n swartbont bokram opgespring;
liggies uit die klipkraal opgewip
en nalatig klou teen klip gepas,
net effens rondgekyk, en skewe-baard
sy kougom bietjie teen sy kies versit;
toe met sy skurwe knieë op die muur gekniel
en na die middagbrand se lig gebid.
Vorige onderwerp: "Lied van die Fascistiese bomwerpers " deur UYS KRIGE
Volgende onderwerp: " Pella lê 'n kruistog vêr " deur GEORGE WEIDEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 01:35:49 MGT 2024