Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " my lewerik wou te hoog " deur DOLF VAN NIEKERK
" my lewerik wou te hoog " deur DOLF VAN NIEKERK [boodskap #78946] So, 08 Junie 2003 00:39
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dolf van Niekerk
my lewerik wou te hoog

my lewerik wou te hoog
die reën gaan haal
toe raak sy keel droog
en hy val

as jy reën wil hê
moet jy jou
vlerke vinnig klap
en amen sê
Vorige onderwerp: " aanraaklied " deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: "Lied van die Fascistiese bomwerpers " deur UYS KRIGE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 18:56:18 MGT 2024