Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » RSG
RSG [boodskap #78866] Vr, 06 Junie 2003 06:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
het.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: RSG [boodskap #78900 is 'n antwoord op boodskap #78866] Sa, 07 Junie 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Klink my Boetman het oral 'n probleem?

"Annette" skryf in boodskap news:bbpb7g$9t77m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
> het.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: RSG [boodskap #78901 is 'n antwoord op boodskap #78866] Sa, 07 Junie 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Intact  is tans af-lyn  Intact
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf:
> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
> het.
>
> Annette

So ver ek weet was dit Chris Louw wat bedank en geloop het......
Re: RSG [boodskap #78909 is 'n antwoord op boodskap #78900] Sa, 07 Junie 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, inteendeel, ek dink die SAUK het geflaf.
1) In meer as 'n maand kon hulle die kodewoord van hom gekry het.
2) Die IT dept kan delf die kodewoord opspoor en 'n ander een implimenteer.
3) Hulle kon hom geskakel het.
4) Elkeen wat 'n e-posadres daar het, kan seker toegang tot die webtuiste
kry en die uitslag sien.

Soos ek gesê het, dit was die lamste verskoning in jare wat ek gehoor het.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Ben" skryf in boodskap news:bbrv03$khu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klink my Boetman het oral 'n probleem?
> "Annette" wrote in message
> news:bbpb7g$9t77m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
>> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
>> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
>> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
>> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
>> het.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Re: RSG [boodskap #78910 is 'n antwoord op boodskap #78901] Sa, 07 Junie 2003 11:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja skuus - Chris. Hy het bedank en sy kennismaand voltooi.
So ver ek weet het hy nie net uitgeloop nie.
Annette

"Intact" skryf in boodskap news:91ff6232.0306062321.39474724@posting.google.com...
> "Annette" skryf:
>> Kobus Louw, uitvoerende regisseur het die begin van Mei bedank. Die 31ste Mei
>> was sy laaste werksdag. Vandag - 6 Junie - word aangekondig dat daar nie op
>> RSG se webblad ingegaan kan word om die uitslag te sien van die
>> meningsopname nie, omdat Louw se geheime kode nodig is om toegang te kry.
>> Dit is seker een van die swakste verskonings ooit wat ek oor die lug gehoor
>> het.
>>
>> Annette
>
> So ver ek weet was dit Chris Louw wat bedank en geloop het......
Vorige onderwerp: Trance Musiek.
Volgende onderwerp: Lied in "Nine months"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:26:38 MGT 2024