Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Everest - 50 jaar
Everest - 50 jaar [boodskap #78529] Vr, 30 Mei 2003 06:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
reageer op die dun lug nie.
Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.

Annette
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78533 is 'n antwoord op boodskap #78529] Vr, 30 Mei 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
> Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
> Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
> basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
> Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
> reageer op die dun lug nie.
> Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.
>
> Annette
>

ek het al party keer gewonder wat dit mens sou kos om so iets te doen.
dit moet darem `n verskriklike passie by `n gewone (nie ryk) mens wees
om daai tipe geld uit te haal daarvoor. ongetwyfeld `n ervaring van `n
leeftyd maar 300 000 werd? ek dink dit is daar waar passie verander na
fanatasie (fanaticism). ek hoor ons laaste ou wat agter gebly het om
die derde keer te probeer het dit weer nie gemaak nie. dit kos hom
seker nou al `n kleinhuis vol.

>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78534 is 'n antwoord op boodskap #78533] Vr, 30 Mei 2003 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Skippie - ek het weer vanoggend gehoor hy het dit toe gemaak:)
Die R300 000 sluit in 2 maande - so dit maak nie saak hoeveel keer jy dit in
daardie jaar probeer nie, dit bly slegs R300 000:))
Ek stem ook saam dat dit meestal fanatici is om dit te probeer aandurf.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:rr1edvoep7cvsu519ibojoeh22p3i2opa2@4ax.com...
> On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
>> Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
>> Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
>> basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
>> Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
>> reageer op die dun lug nie.
>> Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.
>>
>> Annette
>>
>
> ek het al party keer gewonder wat dit mens sou kos om so iets te doen.
> dit moet darem `n verskriklike passie by `n gewone (nie ryk) mens wees
> om daai tipe geld uit te haal daarvoor. ongetwyfeld `n ervaring van `n
> leeftyd maar 300 000 werd? ek dink dit is daar waar passie verander na
> fanatasie (fanaticism). ek hoor ons laaste ou wat agter gebly het om
> die derde keer te probeer het dit weer nie gemaak nie. dit kos hom
> seker nou al `n kleinhuis vol.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78542 is 'n antwoord op boodskap #78534] Vr, 30 Mei 2003 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan vir julle Meintjieskop aanbied vir R450-00 - BTW uitgeslote ... Van
daar het jy die verhewe uitsig van die ANC-kabinet.

"Annette" skryf in boodskap news:bb7296$40tf1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Skippie - ek het weer vanoggend gehoor hy het dit toe gemaak:)
> Die R300 000 sluit in 2 maande - so dit maak nie saak hoeveel keer jy dit in
> daardie jaar probeer nie, dit bly slegs R300 000:))
> Ek stem ook saam dat dit meestal fanatici is om dit te probeer aandurf.
>
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:rr1edvoep7cvsu519ibojoeh22p3i2opa2@4ax.com...
>> On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
>>> Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
>>> Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
>>> basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
>>> Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
>>> reageer op die dun lug nie.
>>> Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>> ek het al party keer gewonder wat dit mens sou kos om so iets te doen.
>> dit moet darem `n verskriklike passie by `n gewone (nie ryk) mens wees
>> om daai tipe geld uit te haal daarvoor. ongetwyfeld `n ervaring van `n
>> leeftyd maar 300 000 werd? ek dink dit is daar waar passie verander na
>> fanatasie (fanaticism). ek hoor ons laaste ou wat agter gebly het om
>> die derde keer te probeer het dit weer nie gemaak nie. dit kos hom
>> seker nou al `n kleinhuis vol.
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78656 is 'n antwoord op boodskap #78529] So, 01 Junie 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette" wrote:

> Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis
gemaak het.

Die "warmste" kamera op aarde is die een wat George Mallory en sy
kilm-maat in die 30's saamgevat het toe hulle Everest aangedurf het.

Die aanduidings is dat mallory-hulle moontlik tot bo gekom het. As
hulle het, sou hulle waarskynlik n foto geneem het. Mallory se lyk is
twee jaar gelede op die berg gevind - omtrent in perfekte toestand.

Die kanse is glo goed dat enige film in hul kamera oor die jare bewaar
gebly sou word. Die een of ander tyd gaan iemand dalk daai kamera
optel....
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78658 is 'n antwoord op boodskap #78656] Ma, 02 Junie 2003 04:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hopelik - maar met Vilane se poging was daar net 3 van die vier kameras wat
gewerk het en wat 'n foto kon neem.
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:60okdvg73nrai6s8he08vn251fmksfi7rb@4ax.com...
> On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> gemaak het.
>
> Die "warmste" kamera op aarde is die een wat George Mallory en sy
> kilm-maat in die 30's saamgevat het toe hulle Everest aangedurf het.
>
> Die aanduidings is dat mallory-hulle moontlik tot bo gekom het. As
> hulle het, sou hulle waarskynlik n foto geneem het. Mallory se lyk is
> twee jaar gelede op die berg gevind - omtrent in perfekte toestand.
>
> Die kanse is glo goed dat enige film in hul kamera oor die jare bewaar
> gebly sou word. Die een of ander tyd gaan iemand dalk daai kamera
> optel....
>
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78660 is 'n antwoord op boodskap #78534] Ma, 02 Junie 2003 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 09:43:38 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Nee Skippie - ek het weer vanoggend gehoor hy het dit toe gemaak:)
> Die R300 000 sluit in 2 maande - so dit maak nie saak hoeveel keer jy dit in
> daardie jaar probeer nie, dit bly slegs R300 000:))
> Ek stem ook saam dat dit meestal fanatici is om dit te probeer aandurf.
>
> Annette
>

ja sorry, my nuus was oud. ek verstaan hy het dit toe gemaak en vir
discovery waarde vir hulle geld gegee.

>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:rr1edvoep7cvsu519ibojoeh22p3i2opa2@4ax.com...
>> On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:

>>> Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
>>> Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
>>> Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
>>> basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
>>> Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
>>> reageer op die dun lug nie.
>>> Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.
>>>
>>> Annette
>>>

>> ek het al party keer gewonder wat dit mens sou kos om so iets te doen.
>> dit moet darem `n verskriklike passie by `n gewone (nie ryk) mens wees
>> om daai tipe geld uit te haal daarvoor. ongetwyfeld `n ervaring van `n
>> leeftyd maar 300 000 werd? ek dink dit is daar waar passie verander na
>> fanatasie (fanaticism). ek hoor ons laaste ou wat agter gebly het om
>> die derde keer te probeer het dit weer nie gemaak nie. dit kos hom
>> seker nou al `n kleinhuis vol.
>>>
>>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78664 is 'n antwoord op boodskap #78660] Ma, 02 Junie 2003 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy nou die advertensie gehoor met sy lighoofdige suurstoftekort
verklaring daar van bo af?
If you want to make it to the top, you must make it to the top:))

Net soos Naas wat verklaar het dat daar etlike beseerde spelers is wat nie
die bokspan gehaal het nie, omdat hulle beseer is.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:b2uldvo2bhg3epscuv1a7vo3a6jmp013a1@4ax.com...
> On Fri, 30 May 2003 09:43:38 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nee Skippie - ek het weer vanoggend gehoor hy het dit toe gemaak:)
>> Die R300 000 sluit in 2 maande - so dit maak nie saak hoeveel keer jy dit in
>> daardie jaar probeer nie, dit bly slegs R300 000:))
>> Ek stem ook saam dat dit meestal fanatici is om dit te probeer aandurf.
>>
>> Annette
>>
>
> ja sorry, my nuus was oud. ek verstaan hy het dit toe gemaak en vir
> discovery waarde vir hulle geld gegee.
>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:rr1edvoep7cvsu519ibojoeh22p3i2opa2@4ax.com...
>>> On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>
>>>> Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
>>>> Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
>>>> Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
>>>> basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
>>>> Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
>>>> reageer op die dun lug nie.
>>>> Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>
>>> ek het al party keer gewonder wat dit mens sou kos om so iets te doen.
>>> dit moet darem `n verskriklike passie by `n gewone (nie ryk) mens wees
>>> om daai tipe geld uit te haal daarvoor. ongetwyfeld `n ervaring van `n
>>> leeftyd maar 300 000 werd? ek dink dit is daar waar passie verander na
>>> fanatasie (fanaticism). ek hoor ons laaste ou wat agter gebly het om
>>> die derde keer te probeer het dit weer nie gemaak nie. dit kos hom
>>> seker nou al `n kleinhuis vol.
>>>>
>>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78876 is 'n antwoord op boodskap #78658] Vr, 06 Junie 2003 10:03 Na vorige boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Jun 2003 06:01:10 +0200, "Annette" wrote:

> Hopelik - maar met Vilane se poging was daar net 3 van die vier kameras wat
> gewerk het en wat 'n foto kon neem.
> Annette

Dit hang af van watter kameras hulle gevat het. As dit met batterye
werk, sal hulle in die koue doodgaan.
Mallory het sonder twyfel n meganiese kamera gehad en die koue sal glo
die chemikalie op die film bewaar.
Vorige onderwerp: Toere
Volgende onderwerp: Visrivierstap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:35:41 MGT 2024