Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Vandag se grappie
Vandag se grappie [boodskap #77977] Ma, 19 Mei 2003 19:34 na volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Kliënt en sy jong vroutjie kom spreek my oor 'n mediese fonds.
Hy so 23 jaar oud en sy vrou sowat twee jaar jonger.
Op daardie jong ouderdom besit hulle 'n opleidingsentrum
waar ondermeer N+ en diesmeer aangebied word.

Terug na die onderwerp. Hy sit vanmôre voor my lessenaar
en vra uit oor die voordele.
By die bespreking van swangerskapvoordele en
my stelling dat onmiddelikke voordele beskikbaar
is by aansluiting (solank sy vrou nie reeds
swanger is nie) reageer hy deur opgewonde te sê:
"So, as Rina volgende maand boepie word, is sy gedek!"
My onmiddelike antwoord was "Natuurlik!".

Hy het nie gereageer asof hy dit gesnap het nie:-)

DD
Re: Vandag se grappie [boodskap #77985 is 'n antwoord op boodskap #77977] Ma, 19 Mei 2003 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 May 2003 21:34:35 +0200, DD wrote:

> Hy het nie gereageer asof hy dit gesnap het nie:-)
>
> DD
>
Ek het! HA-HA-HA-HA-HAAAAAAAAAAAAAAA!!!!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Vandag se grappie [boodskap #77986 is 'n antwoord op boodskap #77985] Ma, 19 Mei 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 00:01:04 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> On Mon, 19 May 2003 21:34:35 +0200, DD wrote:
>
>
>> Hy het nie gereageer asof hy dit gesnap het nie:-)

>> DD

> Ek het! HA-HA-HA-HA-HAAAAAAAAAAAAAAA!!!!
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Mooi...! Is daar 'n ooreenkoms in Nederlands
of hoe op aarde het jy dit verstaan, Norbert?:-)
Is dit nie een van daardie woordegebruike
wat eie is aan Afrikaans nie?

DD
Re: Vandag se grappie [boodskap #77990 is 'n antwoord op boodskap #77986] Di, 20 Mei 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 00:13:46 +0200, DD wrote:

> Mooi...! Is daar 'n ooreenkoms in Nederlands
> of hoe op aarde het jy dit verstaan, Norbert?:-)
> Is dit nie een van daardie woordegebruike
> wat eie is aan Afrikaans nie?
>
> DD
>
Neen, daardie woordgebruik bestaan ook in Nederlands (net dieselfde
woorde). Maar dit help rêrig as 'n mens begrippe het oor koeie, soos
Boer Svenson.

Boer Norbert
Re: Vandag se grappie [boodskap #78037 is 'n antwoord op boodskap #77990] Di, 20 Mei 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 08:47:34 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> On Tue, 20 May 2003 00:13:46 +0200, DD wrote:
>
>
>> Mooi...! Is daar 'n ooreenkoms in Nederlands
>> of hoe op aarde het jy dit verstaan, Norbert?:-)
>> Is dit nie een van daardie woordegebruike
>> wat eie is aan Afrikaans nie?

>> DD

> Neen, daardie woordgebruik bestaan ook in Nederlands (net dieselfde
> woorde). Maar dit help rêrig as 'n mens begrippe het oor koeie, soos
> Boer Svenson.
>
> Boer Norbert

en begrip daarvoor dat die betrokke ou se vrou
dan dubbel gedek is.

Broer DD
Re: Vandag se grappie [boodskap #78044 is 'n antwoord op boodskap #78037] Di, 20 Mei 2003 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 20:32:40 +0200, DD wrote:

> en begrip daarvoor dat die betrokke ou se vrou
> dan dubbel gedek is.
>
> Broer DD
>

Maar, DD tog.. Hoe weet jy nou of daardie ou rêrig 'n vrou het?

Norbert
Re: Vandag se grappie [boodskap #78045 is 'n antwoord op boodskap #78044] Di, 20 Mei 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 22:57:58 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> On Tue, 20 May 2003 20:32:40 +0200, DD wrote:
>
>
>> en begrip daarvoor dat die betrokke ou se vrou
>> dan dubbel gedek is.

>> Broer DD

>
> Maar, DD tog.. Hoe weet jy nou of daardie ou rêrig 'n vrou het?
>
> Norbert

Hy het gistermiddag 'n aanbieding gedoen in sy opleidingsentrum
en my genooi om kritiek te lewer. So, ek het gistermiddag
daar gekuier. Sy is nog nie gedek nie.

DD
Re: Vandag se grappie [boodskap #78051 is 'n antwoord op boodskap #78045] Di, 20 Mei 2003 22:12 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 23:04:18 +0200, Speedy Conzales
wrote:

> Hy het gistermiddag 'n aanbieding gedoen in sy opleidingsentrum
> en my genooi om kritiek te lewer. So, ek het gistermiddag
> daar gekuier. Sy is nog nie gedek nie.
>
> DD
>
Ah! Ek dog jy was besig oor boer Svenson... Verskoning!
Ek weet eintlik nie wat 'n opleidingsentrun N+ is nie. Miskien kan jy
dit vir my uitlê?
Dus, as ek goed verstaan het jy vandag geen goeie sake gedoen nie?
Jammer!

Norbert
Vorige onderwerp: Tienerstories
Volgende onderwerp: Nie 'n grappie nie:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:42:29 MGT 2024