Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Tienerstories
Tienerstories [boodskap #76996] Vr, 02 Mei 2003 06:56 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
My seun kom met die storie tuis:
God het die man gemaak en gesê: Dit was goed.
God het die vrou gemaak en gesê: Oe, sy kort makeup...
Re: Tienerstories [boodskap #77000 is 'n antwoord op boodskap #76996] Vr, 02 Mei 2003 07:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So 'n kind kort 'n pak slae - ai tog, so jonk, en al klaar
chauvinisties:)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b8t4of$2c9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My seun kom met die storie tuis:
> God het die man gemaak en gesê: Dit was goed.
> God het die vrou gemaak en gesê: Oe, sy kort makeup...
>
Vorige onderwerp: grappie
Volgende onderwerp: Vandag se grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:55:41 MGT 2024