Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Wat is 'n matriek deesdae werd?
Wat is 'n matriek deesdae werd? [boodskap #7689] Wo, 20 November 1996 00:00 na volgende boodskap
Ampie Vos  is tans af-lyn  Ampie Vos
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek is geskok om 'n artikel in die Beeld te lees van leerlinge wat nie eers
een punt vir 'n eindeksamen kon behaal het nie.

Gaan die standaard daal?

Wonder net

Ampie
Re: Wat is 'n matriek deesdae werd? [boodskap #7690 is 'n antwoord op boodskap #7689] Wo, 20 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ur...  is tans af-lyn  ur...
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!quagga.ru.ac.za!ru.uni.net.za!wits.uni.net.z a!howland.erols.net!news.sprintlink.net!news-peer.sprintlink .net!uunet!in2.uu.net!comp.vuw.ac.nz!waikato!clear.net.nz!ne ws
> From: "Ampie Vos"
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Wat is 'n matriek deesdae werd?
> Date: 20 Nov 1996 08:45:49 GMT
> Organization: CLEAR Net
> Lines: 9
> Message-ID:
> NNTP-Posting-Host: d1-u12.acld.clear.net.nz
> X-Newsreader: Microsoft Internet News 4.70.1155
>
>
> Ek is geskok om 'n artikel in die Beeld te lees van leerlinge wat nie eers
> een punt vir 'n eindeksamen kon behaal het nie.
>
> Gaan die standaard daal?
>
> Wonder net
>
> Ampie
Vir seker sal die waardigheid van die 1996 matriek jaar in gedrang kom wanneer
daar aansoek gedoen sal word vir werk,asook aansoek om aan n universiteit te
studeer.

kobus
Re: Wat is 'n matriek deesdae werd? [boodskap #7700 is 'n antwoord op boodskap #7689] Do, 21 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
tbos  is tans af-lyn  tbos
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
My dogter sou matriek geskryf het volgende jaar in die Nuwe SA. Nou het ek
besluit om haar Australie toe te bring om hier haar matriek te voltooi.
Miskien sal sy haar finale jaar moet herhaal, ons weet nog nie. Maar selfs
dit is beter as 'n matriek sonder waarde.

Ampie Vos wrote in article
...
> Ek is geskok om 'n artikel in die Beeld te lees van leerlinge wat nie eers
> een punt vir 'n eindeksamen kon behaal het nie.
> Gaan die standaard daal?
> Wonder net
> Ampie
>
Vorige onderwerp: Tuis-Skoling : Kurrikulum en Hulpbronne,
Volgende onderwerp: MATRIEK EKSAMEN 1996
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:33:38 MGT 2024