Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Storieman
Storieman [boodskap #76970] Wo, 30 April 2003 21:48 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek wnder of iemand nog die Storieman kassette onthou van 'n klompie jare
gelede? Ek is op soek na 'n stel om te koop vir my aanstaande eerste
kleinking. As iemand dit het of iemand ken wat dit wil verkoop, skryf gerus
direk aan my.

Dankie!

Henry
Re: Storieman [boodskap #76972 is 'n antwoord op boodskap #76970] Do, 01 Mei 2003 05:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien kan Leserskring jou help?

Annette

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:-YWdne4rReJZ2S2jXTWcpQ@comcast.com...
> Ek wnder of iemand nog die Storieman kassette onthou van 'n klompie jare
> gelede? Ek is op soek na 'n stel om te koop vir my aanstaande eerste
> kleinking. As iemand dit het of iemand ken wat dit wil verkoop, skryf gerus
> direk aan my.
>
> Dankie!
>
> Henry
>
Vorige onderwerp: Huisgenoot
Volgende onderwerp: Nuwe afrikaanse boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:36:20 MGT 2024